Page 2 of 6
Re: Pub Night
Posted: 29 Oct 2014 20:16
by Stefan
Don't you guys rather want to come through to the Brass Bell?
Re: Pub Night
Posted: 29 Oct 2014 20:34
by Tinus lotz
Ek was daar saam Stephan nadat ons by Jorrie gekuier het great plek.....

net n bietjie ver virn aand
Re: Pub Night
Posted: 29 Oct 2014 20:56
by Stefan
Re: Pub Night
Posted: 30 Oct 2014 07:44
by Jules
Stefan ek is in Somerset Wes vanaf 23 Des tot 30 Des as jy en nog van die manne daar is dan kan ons weer n

maak
Shalom
Re: Pub Night
Posted: 30 Oct 2014 08:22
by SCUBA Patrol
Stefan, hoe lyk dit met 'n bier en bietjie gesels Vrydag na werk?

Re: Pub Night
Posted: 30 Oct 2014 08:25
by SCUBA Patrol
Jules is jy hier met die Trol? Indien so moet ons 'n 4x4 outing doen, nie net vir 'n bier gaan nie!!!

Re: Pub Night
Posted: 30 Oct 2014 08:27
by Marino4x4
Ek hoop om volgende week n biertjie in die Brass Bell te nuttig. Is vir die eerstekeer in n paar jaar in die Kaap. Daar vir n Rapid Prototyping konvirensie. Bly in die Strand vir die week. Drink altyd n biertjie by die Bell as ek daar is.

Re: Pub Night
Posted: 30 Oct 2014 08:28
by ricster
Re: Pub Night
Posted: 30 Oct 2014 08:53
by Jules
Phillip ongelukkig nie, maar ek gaan by Abri hoor of sy GQ dalk te huur dan kan ons n plan maak met n dag trippie.
Waar is hierdie Brass Bell waaroor almal van praat ?
Shalom
Re: Pub Night
Posted: 30 Oct 2014 09:03
by IanT