Page 2 of 2
Re: My Patrol.... 2005 GRX 4.8
Posted: 16 Oct 2014 08:59
by brosdoring
Thanks guys.....
I was just messing with you guys about the isuzu.... excellent little car the frontier..... 3.2 supercharged.... small and very capable....
Re: My Patrol.... 2005 GRX 4.8
Posted: 16 Oct 2014 09:36
by Herrie
Ek sien die spaar wiele hang 'n bietjie skuins!
Re: My Patrol.... 2005 GRX 4.8
Posted: 16 Oct 2014 09:58
by Marino4x4
Jaaaaa man!!! Dit is nou n lekker lorrie.

Geniet hom.
Re: My Patrol.... 2005 GRX 4.8
Posted: 16 Oct 2014 10:21
by Oetie
Netjiese Patrol wat jy daar het met baie ekstra's. Die skewe spaarwiele het ook my oog gevang...
Re: My Patrol.... 2005 GRX 4.8
Posted: 16 Oct 2014 11:06
by IanT
Verrry Verry Nice Pieter!!!!!

Re: My Patrol.... 2005 GRX 4.8
Posted: 16 Oct 2014 13:44
by brosdoring
Dis die useless patent op die replacement bumper.... Moenie dat ek die naam noem nie.... of het ek al?
Die sleep hak skeur uit en die onderkant flex met n wa van 500kg.
Ek is besig om dit alles reg te maak. Ek haal die ding die naweek af...
Re: My Patrol.... 2005 GRX 4.8
Posted: 16 Oct 2014 14:16
by mve100
Lekker wa
Re: My Patrol.... 2005 GRX 4.8
Posted: 16 Oct 2014 14:27
by IanT
I will buy the rear wheel carrier off you if you don't want it and swop you out a standard 4.8 bumper and wheels carrier in its place!

Re: My Patrol.... 2005 GRX 4.8
Posted: 17 Oct 2014 10:21
by BABELAAS
Lekker Lekker awesome 4.8