Re: Patrol wiel sporing
Posted: 30 Sep 2009 23:59
Dis soos Pierre se, met die verstelbare vere is dit moontlik om die effek baie duidelik te sien. Op standaard hoogte sit my stuur 100% reg. 2duim lift en die stuur moet so 15 grade na regs gehou word om die kar reguit te laat loop, 4 duim en die stuur moet maklik 45 grade na regs gehou word om die kar reguit te laat loop.