Page 2 of 2
Re: GU Manual Gearbox Ratios
Posted: 14 Jun 2021 20:23
by SJC
Peter Connan wrote: ↑10 Sep 2014 18:03
Dit lyk my die GQ het net met twee ratkas-weergawes uitgekom, 'n 4-spoed en 'n 5-spoed.
Die 5-spoed GQ's se verhoudings is blykbaar almal dieselfde as die ratkas wat in die 3l diesel en 4.2 NA diesel gebruik is. Maar ek het wel iewers gehoor dat die 5de rat op 'n stadium sterker gemaak is...
Interesant dat die 4.2 turbo 'n "close ratio" boks het...
Het die td42 en tb42 dieselfde ratverhoudings?
Selde ratkas?

Re: GU Manual Gearbox Ratios
Posted: 15 Jun 2021 08:31
by Peter Connan
Die Y60 service manual dek net twee hand-ratkaste, die FN4R50A en die FS5R50A.
Die eerste is 'n 4-spoed, die ander 'n 5-spoed.
Net een stel verhoudings word geleis vir elkeen van die ratkaste.
Ek is onder die indruk dat die 4-spoed net gebruik is met die kleiner enjins.
Dus, as jou Y60 'n 5-spoed ratkas het, behoort die ratios as volg te wees:
1ste: 4.556:1
2de: 2.625:1
3de: 1.519:1
4de: 1:1
5de: 0.836:1
Tru: 4.245:1
Interasnt genoeg is die 4-spoed se verhoudings in al die ratte identies, met die ooglopende weglating van 5de rat.
Re: GU Manual Gearbox Ratios
Posted: 15 Jun 2021 13:03
by SJC
Dan lyk dit my is dit dieselfde as zd30 & td42 waens
