Page 2 of 2
Re: Windscreen replacement - your advice plse
Posted: 02 Aug 2015 08:18
by Andre Steyn
Passop net vir benson branded glas, ek weet nou nie of dit op die safaris ook ñ probleem is nie maar ek het op al drie patrols ñ issue met die curve van die glas gehad en het op die uiteinde met die versekering moes baklei vir oem ruite of shatterproof brand ruite. Die benson seel en lê nie reg nie en veroorsaak waterlekke en wind geraas.
Re: Windscreen replacement - your advice plse
Posted: 02 Aug 2015 08:23
by Reenen
Baie dankie
Re: Windscreen replacement - your advice plse
Posted: 12 Aug 2015 16:45
by SJC
Ek sien my windskerm rubber is besig om los te gaan..
Sal dit nodig wees om die rubber te vervang, of sal 'n pg glass(etc), die rubber kan oor vas sit?
Re: Windscreen replacement - your advice plse
Posted: 12 Aug 2015 16:52
by Andre Steyn
Gewoonlik in so situasie word die beading rubber ook vervang pg glass of glasfit sal dit ook in voorraad he.