Page 2 of 2

Re: Patrol het nie krag nie.

Posted: 28 May 2014 10:08
by Herrie
Is dit die standard manifold wat die probleem veroorsaak het?

Re: Patrol het nie krag nie.

Posted: 28 May 2014 12:28
by Tinus lotz
Kobus hy het die kar met n branch gekoop

Re: Patrol het nie krag nie.

Posted: 28 May 2014 12:33
by Herrie
Dan moet daar 'n plaat op die branch gesit word om van die hitte weg te hou.

Re: Patrol het nie krag nie.

Posted: 28 May 2014 12:42
by Tinus lotz
Ek het so aanbeveel ook om die under bonnet temps minder te maak :thumbup:

Re: Patrol het nie krag nie.

Posted: 28 May 2014 14:34
by Kagiso II
dit gaan KOS -- mar dis verskriklik die moeite werd .. om branches koeler te laat loop .. CERAMIC cote hulle
[VIPER Exhaust in Kempton het die Prado s'n gedoen vir my en die 'drop' in temperatuur is ongelooflik ..
maar dis nie tjiep nie :mytwocents: