Page 2 of 2

Re: Nico Nell

Posted: 04 Sep 2009 11:31
by Jules
:salute:
Welkom Nico, glo jy gaan vele pret en inligting hier kry

Re: Nico Nell

Posted: 15 Sep 2009 22:40
by ChristoSlang
Hi Nico!

Lekker om nog bekendes hier raak te loop :thumbup:

Re: Nico Nell

Posted: 16 Sep 2009 07:57
by Nico Nell
Thanks aan almal vir die hartlike welkom.

Ja nee Christo, daar is nou geen meer weghardloop plek :naughty: