Page 2 of 2

Re: GQ Front Air Suspension Install

Posted: 02 Sep 2009 09:42
by Abri Hoffman
Vaatjie, dit werk so R6000 per as uit, dus R12 000 voor en agter. Aftesien daarvan is daar nog skokbrekers - R1200 - R1500 per hoek en die onboard inflations system weet ek nog nie maar dit kan enigiets tussen R1500 en R7000 wees afhangede van of jy 'n kompressor, tank ens moet koop.