Page 2 of 3

Re: Broke my right lower trailing arm

Posted: 26 Aug 2009 08:02
by Engel
Bring die ou een dat ek hom reg maak vir n spaar! Ek is verbaas dat daai pypie so dun is! Daai wall is seker nie meer as 3mm dik nie?

Re: Broke my right lower trailing arm

Posted: 26 Aug 2009 08:41
by Abri Hoffman
Herman, dit kon gewerk het maar die stel wat ek in die hande gekry het kom van Pierre Becker se kar in die Kaap. Hy het myne nodig om sy nuwe arms te bou. Die wat ek by hom kry is egter 7.5mm wanddikte so die kanse vir weer breek is skraal.

Dankie vir die aanbod. :thumbup:

Re: Broke my right lower trailing arm

Posted: 30 Aug 2009 11:17
by Freakazoid
Abri, hulle is gister daar by my weg. Ek maak die arms uit 550Mpa hollow bar en dit is 50mm in diameter. Ek TIG die ente, ook uit hollow bar, vas en press dan die bushes in. Dit is dan ook die regte tyd om die arm 12-15mm langer te maak. Dit sit die groter wiele, 35", weer mooi in die middel van die wheel-arch.

My volgende stel arms gaan 1000mm lank wees en ek moet dan ook die mounting vorentoe skuif. Dit maak dat ide Patrollie baie beter bergklim, weral as jy lifts groter as 4" het. Die lyn waardeur die krag cand die wiele in die chassis ingedruk word is dan baie platter en nader aan die CoG en die kar bokspring nie teen die bulte uit nie.

Re: Broke my right lower trailing arm

Posted: 30 Aug 2009 15:16
by Engel
ek kyk om die safari met quoils te vervang. Dit sal dan ook n long arm kit wees!

Re: Broke my right lower trailing arm

Posted: 30 Aug 2009 19:04
by Abri Hoffman
Dankie Pierre

EK het gister my voorste airsprings ingesit en kan nie wag vir die control arms om te voel hoe die ou nou ry nie.

Re: Broke my right lower trailing arm

Posted: 01 Sep 2009 19:11
by Abri Hoffman
Received the improved stronger and heavier controls arms yesterday from Pierre.
The courier company delivered the arms to my office yesterday and as I picked it up, I realised these are some serious control arms.
Image
Image

Installed it last night in the Dark as I got home a bit late from work. Quick and easy install, I used a 4ton ratchet stap to pull the axle closer to install.

Even installed one can see the serious nature of these arms.
Image
Image
Image

Re: Broke my right lower trailing arm

Posted: 01 Sep 2009 19:16
by Abri Hoffman
Today the courier company collected my old arms to deliver to Pierre. Cant wait to see the longer arms and performance with those.

Re: Broke my right lower trailing arm

Posted: 02 Sep 2009 21:00
by Tjaart
Bliksem

Serious pype daai. Jy gaan sukkel om hulle af te ry!! LAat weet hoe werk die langer outjies!! :thumbup:

Re: Broke my right lower trailing arm

Posted: 04 Sep 2009 08:56
by Abri Hoffman
Pierre, het jy al my control arms gekry?

Re: Broke my right lower control arm

Posted: 11 Sep 2009 19:50
by G-MAN
Hi Abri. Het jy net die onderste twee arms met dikker en langer vervang?