Page 2 of 2

Re: New member signing in

Posted: 14 Jan 2014 17:02
by Mammoth
Baie Welkom Leon!!

Re: New member signing in

Posted: 14 Jan 2014 17:04
by Oetie
Baie dankie, met so verwelkoming kan 'n man net tuis voel!

Ek is hier om te lees en te leer en kennis op te doen dat die dag wat ek genoeg blou madiba's het vir 'n Patrol, ek oop oe kan koop!
Tot dan geniet ek julle sin saam met julle!!

Re: New member signing in

Posted: 14 Jan 2014 19:51
by Jules
Welkom Oetie, ek laaik jou Pathfinder, ek oorweeg sterk om my GQ net as naweek lorrie te gebruik en dan n Pathfinder te kry as n alledaagse vervoer middel

geniet die Patrollie forum

Shalom