Page 2 of 2

Re: Aircon pomp

Posted: 15 Jan 2014 08:16
by firessafari
Gert Skakel my oor die inligting wat jy benodig.
Johan

Re: Aircon pomp

Posted: 15 Jan 2014 19:46
by Bruin Beer
Gert,
Smart man. Net wat ek in gedagte gehad het.
Ek sien van die fotos dat jy die pomp toe maar af gehaal het. Gelukkig maklik genoeg. Ek sien net op na die re-gas. My vertroue met daardie tiepe mense het met my vorige voertuig 'n on herstelbare knou gekry.
Was die bearing toe gedaan?

Bruin Beer