Re: My Datsun vir n was gevat
Posted: 02 Aug 2015 06:47
Yip, het gery waar ek nie moes ry, het voor die tyd al klaar geweet dit gaan gebeur. Net weer regop gesit en aan gegaan. Halfuur later was op ander sy...
Alles deel van fun...
Alles deel van fun...