Page 2 of 2
Re: deep cycle battery
Posted: 06 Nov 2013 10:26
by Tinus lotz
Hey het nou net met hom gepraat n 100a kos 2223 en n 120a kos 2700 dit is by deltec self en jy kan hom op sy kant laat le geen probleem nie bel my maar as jy hulp nodig het
groete
Re: deep cycle battery
Posted: 06 Nov 2013 19:16
by Schalk
dankie wat is oom se nommer. lyk na n goeie prys
Re: deep cycle battery
Posted: 06 Nov 2013 21:38
by Tinus lotz
Re: deep cycle battery
Posted: 06 Nov 2013 21:55
by Kagiso II
aijjj Tienz -- die kjent is mooi geleer .. en "oom" kom so maklik uit
HOEKA is jy na noudiedag se verjaardag okki meer bloedjonk nie

Re: deep cycle battery
Posted: 06 Nov 2013 22:20
by Tinus lotz
Kagiso II wrote:aijjj Tienz -- die kjent is mooi geleer .. en "oom" kom so maklik uit
HOEKA is jy na noudiedag se verjaardag okki meer bloedjonk nie

oom mac ek is nog bloed jonk man nou eers 40 jarige tiener

begin nou eers regtig met die katte kwaad

Re: deep cycle battery
Posted: 06 Nov 2013 23:38
by ChristoSlang
Schalk wrote:baie dankie, die bushpower lyk baaie belowend. se my hulle praat van n Ctek D250S om dit te charge is dit nou as jy by die huis stop dan charge jy hom of is dit fisies n charger wat jy moet install in jou bakkie
Ek laai myne sommer met die kar se alternator terwyl ek ry. Of met 'n Meanwell charger wanneer Chuck lank onder die afdak staan. Of met 'n 90W solar paneel op Chuck se dakrak (wat ek ook by Bushpower hekoop het) wanneer ek lank kampeer.
My eie personlike opinie is dat daai C-Tek ding net 'n geld maak storie is!

Re: deep cycle battery
Posted: 07 Nov 2013 11:21
by Oellie
Schalk
Daai cteck d250s werk soos n bom , ek 2 102 amp deep cycle battery in my conqueror.Ek het nou al getoets sonder die cteck en met die cetck.Sonder die cteck as die battery onder 80% val kry die altenator nie weer die 2 battery vol nie en met die cteck so +- 3-4 ure se ry is hulle weer vol.
Re: deep cycle battery
Posted: 26 Oct 2014 15:56
by Tiny Howarth
I ran a Exide Silver Calcium 674H, 96AH, 450A on my Landcruiser from 2010, no problem, with winch, spots, ARB Fridge/Freezer and radio tapping from the battery. Never had any problems.
This same battery i removed from the cruiser and used it a couple of weekends ago in my patrol coupled directly to the ARB Fridge/Freezer, (as no dual system on Patrol, still need to get one) i ran the fridge at -5 no problem since 05:00am Saturday until 15:30pm Sunday non stop.
Re: deep cycle battery
Posted: 26 Oct 2014 16:20
by Herrie
This seems to be very nice!