Page 2 of 3
Re: Nuwe lid Reenen
Posted: 01 Nov 2013 12:22
by NISMOnator
Baie welkom!!! Daardie HardBody lyk interesant!
Re: Nuwe lid Reenen
Posted: 01 Nov 2013 15:33
by Theuhan
Great idee met die agter vere, het jy die selfde gedoen voor.
Re: Nuwe lid Reenen
Posted: 01 Nov 2013 15:40
by Gerrit Loubser
Ek dink hy sal dalk bietjie te roly-poly wees met dieselfde opset voor ook; mens sal seesiek raak.
Terloops, baie welkom Reenen!
Re: Nuwe lid Reenen
Posted: 01 Nov 2013 18:22
by PeetO
Welkom Reenen
Peet
Re: Nuwe lid Reenen
Posted: 01 Nov 2013 18:56
by Reenen
Kan nie skarnier op alby aste sit. Dan gaan hy net om skarnier. So mens sit dit op ligste as. die swaarder as moet voertuig regop hou. Maar die agteras se voor hangers kan roteer, anders het die bladvere getwist met skarnieraksie
Re: Nuwe lid Reenen
Posted: 01 Nov 2013 22:53
by Kagiso II
Arries -- Reenen bedoel daar is REWOLWER Shackles op die vering voor ..
Re: Nuwe lid Reenen
Posted: 02 Nov 2013 04:06
by Peter Connan
O, nou sien ek! Bak idee daai. Ek neem aan dat die skokbrekers nog steeds op die chassis monteer, so die totale flex is nog steeds afhanklik van die skokbrekers se lengte?
Re: Nuwe lid Reenen
Posted: 02 Nov 2013 04:37
by Gerrit Loubser
Re: Nuwe lid Reenen
Posted: 02 Nov 2013 11:42
by Reenen
Voor vere is stock standard hilux setup, stock hilux shackles. En toe vervang ek die voorste skokbrekers met citigolf agterstruts.
Agter shocks is nog op gewone deel van onderstel monteer. Die ding kan flex totdat die wiel in onderstel vasdruk sonder dat skokbrekers op einde is
Re: Nuwe lid Reenen
Posted: 02 Nov 2013 14:39
by Herrie
Baie welkom!!
