Page 2 of 2
Re: Nissan Patrol wanted
Posted: 24 Oct 2013 20:42
by Kagiso II
Nou wanner sien ons sy kiekies ?? Wanner kom haal jy hom ?
Re: Nissan Patrol wanted
Posted: 24 Oct 2013 20:49
by Tinus lotz
Mooi man waars die prentjies?
Re: Nissan Patrol wanted
Posted: 24 Oct 2013 20:50
by Tinus lotz
Wys bietjie ou?
Re: Nissan Patrol wanted
Posted: 25 Oct 2013 05:23
by Jorrie
Re: Nissan Patrol wanted
Posted: 25 Oct 2013 22:13
by drean
Sal fotos opsit sodra ek hom kry,kannie wag nie
Re: Nissan Patrol wanted
Posted: 25 Sep 2014 17:02
by Bush Whacker
Gentlemen 'n goeiedag vir almal.
Ek het 'n 1995 SGX gr 4.2 diesel (factory fitted) met intercooler. Engine is 50 000 km gelede oorgedoen omdat 'n verkoeler dop verloor het en 3 min warm gery het (net in die rooi) dus uit voorsorg die laers vervang, waterpomp, ringe, valve stems, specs en internal parts, check alle gaskets etc vervang kop laat vlak. Gearbox en transfer case is perfekt. Sy loop GOED met die turbo en is verassend vinnig vir so 'n groot voertuig.
Ek het haar gekoop van die eerste eienaar wat haar in 1995 uit Engeland ingevoer het. Ek is nou amper 2 jaar weer terug in SA nadat ek 26 jaar weg was vir studie, werk ......... Europa , Canada, USA, New Guinee, Suid Amerika (Amazone) wwar ek 3 jaar met 'n Patrol uit 1995 gery het. Ongelooflik waar ek gery het, met 'n 10 000 kg winch' ryplate en ketting saag en graaf en outdoor equipment en recovery belts kettings ens. Totally wild,..... air traffic equipment en global mapping,.... die soort van ding.
Die Trol wat ek het hier in SA het in totaal so ongeveer 227 000 km op die klok en ek het haar nou 18 maande. Wow wat 'n kar!
Ek het 5 weke gelede met n Toyota D4D baklei. Het in my linker agterkant vasgery oor n rooi lig en my agteras gebuig
(hub en rim) en die agter wielaer is ook moeg en plaatwerk agter die agter deur is bietjie buckled and bent.
'n paar van die studs draai rond op die hub van die impact. Nuts is original en rims ook met KHUMO 285's
Hoe kry ek die studs nou los om die wiel af te haal? Koppe afsny van wiel boute, gaatjie in die stud boor en 'n torx inslaan en met ring spanner losmaak of is daar 'n ander plan?
Ek moet onderdele koop vir die agteras en voor spring die diff af en toe as dit in 4 wheel is.
Ek het julle hulp nodig vir onderdele of SLIMKOPPE om die agteras en vooras te herstel. Ek wil aktief word in die klub.
Alles is weer op orde in die private life, huis, meubels, job. Het so lank net in tente en tydelike behuizing gewoon.
Nou tyd vir LEWE. Maar eers Patrol regkry.
Ander 4 x4 is Range Rover 2 deur uit 1984 met Lexus V8 op 4 speed Range Rover Gearbox. Is geverf british racing green, bedrading gedoen. Groot bande, nuwe ligte en glaswerk, Nou nog net afbou,.......
of verkoop vir R 40 000.
Patrol is my prioriteit. Ek hoop om van iemend iets te hoor. Sjoe Afrikaans is weer moeilik na so 'n lang tyd
Hardie 076 219 0694
Re: Nissan Patrol wanted
Posted: 25 Sep 2014 17:11
by Peter Connan
Hardie, kontak vir Dawid Volschenk. Hy bedryf 'n "patrol scrap yard" naby Warmbad.
Ek sou voorstel dat jy dalk sommer 'n kompleet agteras by hom kry?
Het jou kar tromme of skywe agter, en het hy diff lock of LSD?
Re: Nissan Patrol wanted
Posted: 25 Sep 2014 18:50
by Herrie
Hi Hardie as jy by die Nissan Off-Road Club wil aansluit kan jy vir my PM en jou e-pos adres stuur dan kan ek vir jou inligting stuur.
Re: Nissan Patrol wanted
Posted: 25 Sep 2014 19:05
by Tinus lotz
Diddo on dawid for your needs I will send you his no welcome here man....

Re: Nissan Patrol wanted
Posted: 25 Sep 2014 21:44
by ricster
WHOOOO HOOO....ANOTHER 4.2 DIESEL !!! Nice nice nice!!