Page 2 of 3
Re: Patrol wanted
Posted: 13 Oct 2013 12:26
by Div@
Die Patrol op gumtree (Oom Mac) is dit 'n 4500? prys klink te goed om waar te wees. Daar is ook een in die Kaap vir 120k met 'n rtt ingesluit - net bang vir kanker op 'n kaapse troll.
Re: Patrol wanted
Posted: 13 Oct 2013 12:54
by Alex Roux
Hi David
Van die 4.5s gaan op die oomblik vir 85k+ Maar ek het nog nie vir minder as dit gesien nie.
Dit bly ongelooflik min om te betaal vir wat jy kry.
Dit sal nie die 4.8 wees nie. Hulle was slegs vanaf 2003
Re: Patrol wanted
Posted: 13 Oct 2013 14:25
by Kagiso II
Div -- hy is 4.5 -- Maar maak dfaai gomboom link oop en bekyk hom -- Rooi met shampanje-goud onder
Daar is een vir R64 k ook -- op Autotrader -- maar ek vermoed daar jy jou reghmaak en van begin af enjin te doen of vervang [eienaar sal jou mos kan sĂȘ ???]
Re: Patrol wanted
Posted: 13 Oct 2013 14:38
by Kagiso II
Re: Patrol wanted
Posted: 13 Oct 2013 19:58
by Marino4x4
Hi div.
hier in bloem staan n 4.5 met alles op. Rtt, hi-lift jack, awning, suspensie met 50 of 75 mm lift, seat covers en nog meer vir R115k of R120k nie seker nie. Ek sal n foto of wat probeer neem more, Maandag. Sal ook al die specs kry.
Re: Patrol wanted
Posted: 14 Oct 2013 09:46
by Jules
Div hier is ook n opsie , dalk kan jy hul afstry met die prys
http://www.gumtree.co.za/cp-cars-in-san ... -532762396
Shalom
Re: Patrol wanted
Posted: 14 Oct 2013 12:34
by Marino4x4
Re: Patrol wanted
Posted: 14 Oct 2013 12:36
by Marino4x4
It has 314 900 km on the clock.
Re: Patrol wanted
Posted: 14 Oct 2013 13:18
by Jules
Sjoe lyk baie mooi, hoeveel eienaars, dalk moet jy hom R105K aanbied dan settle jul op R110 - R115K
Aan die anderkant daardie Cheetah op die nommerplaat is maklik R200K werd
Sterkte met jou besluite
Shalom
Re: Patrol wanted
Posted: 14 Oct 2013 15:43
by Clem
What tires are those? They look pretty aggressive and I imagine are probably quite noisy on tar.