Page 2 of 2

Re: GQ Coils

Posted: 26 Sep 2013 15:05
by Stefaansie
Kagiso II wrote:-- Hasrtseer CAMIL maak nie vir Patrol shocks nie :-(
Oom Mac,

Mag ek maar n klip innie bos gooi? Wel ek gaan!!

Ek het n persoonlike friend wat n stel CAMILS kan maak vir die Patrol. Hy gaan net die kar nodig he vir 2 dae.

PM my dan stuur ek sy nr.

Groetnis,

Andre

Re: GQ Coils

Posted: 30 Sep 2013 13:23
by christolemmer
OOm mac
Ek bly in Menlyn Pretoria oos. Ek wag nou net vir die coils van die kaap af.
Groete Christo