Page 2 of 8
Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Posted: 20 Aug 2009 21:08
by Patrol4.8
Pieter du Toit wrote:Yep Jacques we are on!! Booking is al gemaak en alles:thumbup:
So far 5 of us forum guys (name by forum name): Myself, G-Man, Newbie (now junior member

Patrol 4.8), Rittelin en Tour de Frans.
Kom jy saam - ons soek na nog takers en soos jy se - great route!!!
Laat weet asb
Jammer Pieter ek is ook nie meer 'n junior member nie
Ek gaan beslis saam met julle

Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Posted: 20 Aug 2009 22:20
by Pieter du Toit
Cornelius,
So opgemerk - kyk my post net voor joune!!!
Jammer man - ek staan alweer met n
Sien uit daarna om te ontmoet!!
Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Posted: 20 Aug 2009 22:26
by Saltman
en nou
as ek sommer so van die lys afval?
Jy moet net se as julle bang is ...
Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Posted: 21 Aug 2009 08:16
by Rittelin
Com'on guys!! Surely we can do better than 5 cars on the day...!!??
We've done the trail few times but would def. wanna be there to at least meet some of the 'new' faces and have a lekker 'kuier' afterwards...

Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Posted: 21 Aug 2009 08:44
by Pieter du Toit
Jammer Saltman dis seker maar weer my blondgeid wat so deurslaan jong!!!
Ok dan is ons nou 6 - ek, Saltman, G-Man, Tour de Frans, Patrol 4.8, en Rittelin.
Kan ek almal van julle vra om my julle kontak nommers te pm asb - sel no's is fine sodat ek julle net kan skakel volgende week vir finale reelings!! Of email adresse sal ook werk as julle het - myne is
pieterdt@nashuaisp.co.za
Dankie
Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Posted: 22 Aug 2009 12:39
by G-MAN
Pieter, lyk my ons is nou 8 Patrol's.

Twee van my vriende met Patrols gaan saam kom.

Kom ouens maak n' plan!
Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Posted: 22 Aug 2009 19:14
by Pieter du Toit
G-Man
Great - the more the merrier!!!

Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Posted: 23 Aug 2009 21:49
by G-MAN
Sewe slaapies!

Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Posted: 24 Aug 2009 18:14
by Pieter du Toit
G-Man
As jy dalk ekstra van die Forum stickers beskikbaar het bring saam Tierkloof toe asb - en moenie my led panels vergeet nie - en maak dit nou sommer 3 asb - ek wil so een in sommer in my kar ook sit asb.
Groot dankie!!

Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Posted: 25 Aug 2009 17:10
by Rodger
To: The fellow Patrol enthusiasts of the Republic of Cape Town
If it is not too late then I as the latest Newbie would appreciate it if you would afford me the opportunity to accompany you on your planned trip to Tierkloof on 30 August. It will clash with my long awaited F1 race but I am sure that it will be well worth it.
Rodger