Page 2 of 2
Re: Bergkraal 4x4 07 - 10 Aug Feedback
Posted: 19 Aug 2009 07:04
by Lunar
Wat kos dit om 'n Patrol op die vliegtuig te sit?

Re: Bergkraal 4x4 07 - 10 Aug Feedback
Posted: 20 Aug 2009 16:14
by Pieter du Toit
Lunar,
Goedkoper as die petrol wat jy met daai 4.8 gaan uitry daar van Mandela Land!!!

Re: Bergkraal 4x4 07 - 10 Aug Feedback
Posted: 20 Aug 2009 16:20
by Pieter du Toit
G-Man
Ek is game vir die Patrol naweek!!

en ek is dood ernstig hoor. My vrou het reeds verlof vir die Vrydag - en my baas kan maar moeilik wees maar ek het hom sommer afgegee vir daai naweek!!!
Let's do it - se net ek sal die admin doen en vir ons n itenarary aanmekaar sit!!
Re: Bergkraal 4x4 07 - 10 Aug Feedback
Posted: 20 Aug 2009 22:36
by Saltman
Gerhard & Vaatjie
Ek is in!
Ons sal 'n Patrol plan moet maak.
Ons sal net 'n ordentlike datum moet vasmaak!
Kan dalk net 'n lekker somer raak - ek wil nog gaan speel op Klein Tafelberg ook - het mos nou die krag!
Re: Bergkraal 4x4 07 - 10 Aug Feedback
Posted: 21 Aug 2009 22:59
by G-MAN

Nou kom die Patrol manne reg!

Re: Bergkraal 4x4 07 - 10 Aug Feedback
Posted: 09 Nov 2009 14:35
by duckitt
Nou ja dit is toet soos jy se dam ver maar was dit die moeite wert ons het omtrent gemors
en soos jy se vriendeliker het ek wragtig nog nie op n ander plek tee gekom nie, verseker die plek wat ek weer sal ry.
