Re: Glow plug removal a BIG PROBLEM
Posted: 16 Aug 2013 11:04
Oom Mac
Ja ons ouens hier kan darem sulke goed doen, het gaan kyk na die head en daar waar die glow plug "seat" in sy chamber lyk dit my is n gaping so hul gaan nou kyk hoe hul dit kan opvul ?
Het met die mechanic gepraat en hy het my verseker hul gaan nuwe "headgasket en boute " insit, hy waag nie kanse met daardie deel van die enjin nie. So na die petalje is die karretjie so goed soos nuut glo ek.
Shalom