Page 2 of 2
Re: Mass airflow sensor
Posted: 24 Jul 2013 08:51
by Jules
More
Hier is n kiekie van die moontlike culprit dat die Merc nie oor 2800rpm wil gaan nie

- MAF sensor vir Merc A Class
- MAF SENSOR Merc A Class 180Cdi.jpg (39.82 KiB) Viewed 5492 times
Shalom
Re: Mass airflow sensor
Posted: 24 Jul 2013 14:58
by Kagiso II
JULES -- oompie dink nou weer daaraan .. Vir my Agarob het hulle my naby 7 K gevra vir n Air Flow Meter -- toe kom ek agter die ****kop agter die toonbank het nie eens n baaisiekel nie -- hy het nie n kukken kloe nie
Beduie ek soek net die INSERT -- daar op die 'fish' kry hy dit .. teen R1600 ..
Gan by daai MB aapgent en vra vir net daai blokkie nie die hele pyp gedoente nie .. DALKIES is daar groot prysverskil??
Re: Mass airflow sensor
Posted: 24 Jul 2013 15:15
by Jules
Sal probeer oompie Mac maar ek het so n spesmaas die d$nners sal slegs n totale eenheid wil verkoop, maar as mens nie probeer nie sal mens nie weet nie, Imcomex se ouens soek ook nou so bietjie vir my. Ek sien hulle is ook die Bilstein agente in RSA
Shalom
Re: Mass airflow sensor
Posted: 24 Jul 2013 15:23
by Jules
Wat is ons Hollander vriend se naam wat ook op die forum soms goed adverteer ??
Shalom
Re: Mass airflow sensor
Posted: 24 Jul 2013 15:33
by Kagiso II
NIKOLAI SPAIN
4x4EuroParts
Sales and Marketing at Euro4x4parts.com - Pièces et équipement 4x4