Page 2 of 3

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 09 Jul 2013 15:13
by Herrie
I'm waiting for Edenvale Nissan to find the seal and I will let you know.

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 09 Jul 2013 21:35
by Magiel Oberholster
Jammer om te hoor van die olie seel, maar ek stem saam met Tinus was hom skoon en ry stadig met hom om te kyk waar hy lek . As jy vinnig ry gaan die wind als rond waai. Sterkte ou maat. :oldtimer:

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 11 Jul 2013 10:36
by Herrie
Ek het vanoggend op die R21 werk toe gery met my Patrol en het nou net gaan kyk en daar is geen olie lek nie? :blonde:

Ek weet nou glad nie wat die problem is nie maar as hy weer lek en dan moet ek die seel vervang. :think:

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 11 Jul 2013 12:32
by Tinus lotz
Het dit nie te doen met of hy in 4x4 is nie ?

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 11 Jul 2013 12:44
by Grant
Kobus,

Just make sure you still have oil in the box. Expensive repair if not. I would rather fix as son as possible so as to prevent any possibility of a catastrophic failure.

:mytwocents: :mytwocents: :mytwocents: :mytwocents:

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 12 Jul 2013 07:22
by Herrie
Grant, I only had to add about 100ml to fill up the transfer box.

Tinus, dit het nie gebeur terwyl ek ge-4x4 het nie want daan was geen stof op die olie nie.

Ek wonder of ek nie iets op die hi-way raak gery het wat olie in gehad het nie?

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 12 Jul 2013 10:22
by Stefan
Herrie wrote:...

Ek wonder of ek nie iets op die hi-way raak gery het wat olie in gehad het nie?
Wat? Soos 'n Ford Ka, of so iets? :rolling:

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 12 Jul 2013 14:31
by Tinus lotz
Daar was ander voertuie ook gewees saterdag ......get n landy nie probeer paar met jou kar nie???? :rolling:

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 14 Jul 2013 19:06
by Peter Connan
Kobus, check net jou hoof-ratkas se vlak ook?

Re: Transfer Box leaking oil

Posted: 14 Jul 2013 19:31
by Herrie
Ek het so 'n paar maande gelede die ratkas se olie vervang.

Toe ek die olie lek gesien het toe kom ek agter dat die kleur rooi is en omdat die transfer box automatiese olie in het kon die lek net van die transfer box af kom.