Page 2 of 2

Re: "Tube doors" vir Bull Dog

Posted: 12 Jun 2013 19:02
by Peter Connan
Persoonlik sou ek net die deura aflos. Jy het mos seatbelts?

Ek het by ver die meeste van my offroading in 'n oop pypkar gedoen sonder enige teken van deure (of seatbelts for that matter). En dit in groot-vyf wereld.

Re: "Tube doors" vir Bull Dog

Posted: 12 Jun 2013 20:06
by Jorrie
Noujatoe - as modder en water nie 'n issue is nie, doen dit. Ons wil sien by SANDWANI. :thumbup: :clap:

Re: "Tube doors" vir Bull Dog

Posted: 12 Jun 2013 20:25
by Alex Roux
Theuhan

Presies wat van jou Buldog is nog standaard Nissan?
Seker ie veel nie?

Re: "Tube doors" vir Bull Dog

Posted: 13 Jun 2013 14:20
by Theuhan
Meeste van Bulldog is nog Nissan, net nie die Motor nie, ek het net n paar mods gedoen sodat ek hom meer geniet.

Herman Herman Herman, sag dit is groot woorde, wanneer speel ons weer bietjie :woo:

Re: "Tube doors" vir Bull Dog

Posted: 13 Jun 2013 14:48
by Tinus lotz
jy het mos ook n lexsus daar in ne?

Re: "Tube doors" vir Bull Dog

Posted: 13 Jun 2013 15:53
by Engel
Tinus lotz wrote:jy het mos ook n lexsus daar in ne?
jip, ook sy limitation!! :rolling:

Re: "Tube doors" vir Bull Dog

Posted: 13 Jun 2013 18:12
by Tinus lotz
Engel wrote:
Tinus lotz wrote:jy het mos ook n lexsus daar in ne?
jip, ook sy limitation!! :rolling:
julle is funny ! Ek sou ook graag n shorty wou he vir n speelding nou het ek net een 4.8 maar wat kan ek se? :biggrin: