Ek het reeds 'n ventilasie klep in die tenk se prop, maar die water loop nog steeds te stadig.
Iemand het vandag vir my gesê ek moet 'n wasmasjienpomp van die invertor af loop.
Sal 'n bietjie na die moontlike meriete daarvan kyk.

Riaan en ChristoBruin Beer wrote:Jorrie,
How about a pic or two?
Thanks.
Bruin Beer
TinusTinus lotz wrote:Jorrie ek het n spare kom leen hom en kyk hoe werk dit?
DANKIE P/ter -- daar leer 'k nou weer iets nuuts by :-) Thanx.Peter Connan wrote:Oom Mac, ons het al daai petrolpomp-triek probeer. Van hulle werk glad niein water nie, en ander hou nie.
Hulle roes op in water.
OK Tinus, ek gaan kom kyk. Ek het die wasmasjien pompe bekyk, maar hulle gaan nie werk nie. Dankie.Tinus lotz wrote:Jorrie daai pomp is groot genoeg om by die prop in te pas dan gaan dit mooi werk as jy die switch aan sit
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests