Re: New owner
Posted: 01 Jun 2013 08:19
andre het tot gedink n 4x2 ranger is so goed soos n 4x4 offroad



Welcome Patrollers and Friends! A resource for Nissan Patrol enthusiasts in Africa - LAUNCHED April 2009.
https://www.patrol4x4.co.za/
Hi Dawid!!!!DawidT wrote:Hi Andrew,
Kan jy nou glo, jy het tot jou sinne gekom en Patrol gekoopJy sal nie spyt wees nie. Heel toevallig sien ek nou hierdie post van jou - jy sal jou ou vrinne moet laat weet as jy sulke slim besluite neem
![]()
![]()
Ek en Louise sit nou hier in Barcelona - Spanje. Hierdie spul wil net scooters en klein karretjies ryHoop jy geniet jou Patrol en kom wys hom gou, dit is nogals lekker om uit te sleep en nie uit gesleep te word nie
jy sal dit nou self ervaar.Groete en reel daardie winter Sani naweek!
Dawid en Louise.
Herman, not true....Engel wrote:andre het tot gedink n 4x2 ranger is so goed soos n 4x4 offroad![]()