Page 2 of 4
Re: What tires do you have and why?
Posted: 03 May 2013 13:48
by Tinus lotz
Jules wrote:Try die Cooper ST Max dit gaan verseker my volgende band wees
Shalom
jules hulle kos dieselfde as stt maar het sagte sidewalls

Re: What tires do you have and why?
Posted: 03 May 2013 23:18
by Jorrie
Tinus, dit is so dat die ST Max se sywande dunner mag wees, maar die brandstof verbruik met die ST Max gaan heel moontlik beter wees.
Na my soeke vir nuwe bande het ek gevind dat die ST Max bande effens duurder is as die STTs.
In retrospek dink ek die ST Max kan dalk 'n beter koop as die STTs wees as mens nie heeltyd op rowwe terrein ry nie.

Re: What tires do you have and why?
Posted: 12 May 2013 15:13
by tour de frans
Ek ry met km2 bande. Seker nie die regte band vir teer of nat nie. Die goed raas meer as n pad band. Hulle skud van tyd tot tyd.
Hoekom ry ek hulle? Ek laaik die look!
Re: What tires do you have and why?
Posted: 12 May 2013 16:06
by Tinus lotz
tour de frans wrote:Ek ry met km2 bande. Seker nie die regte band vir teer of nat nie. Die goed raas meer as n pad band. Hulle skud van tyd tot tyd.
Hoekom ry ek hulle? Ek laaik die look!
Frans ek stem saam die look is nice maar wanneer ek dieselfde roetes doen as met bf at gaan dit baie beter en wanneer ek briek op n nat pad dan stop hulle ook . Met die dat ek so baie in die bosse werk het ek baie respek vir km2 gekry die sekel bosse in thabazimbi het my ander tyers kwaai pakslae gegee maar myne was sharp ek het nou 140000 km op my hilux en gaan nog kry .ek worry nie oor die lawaai nie want ek draai net die radio harder!!!
Re: What tires do you have and why?
Posted: 12 May 2013 19:45
by tour de frans
Dis waar Tinus, ek vind die km2 as n goeie all-rouder vir wat ek met hulle doen. Die geraas pla nie meer nie en is hulle sienlik stiller as my vorige stel mt bande.
Ek het Bighorns gery. Bietjie meer geraas op die teer, baie goed off-road. Hulle het net nie vir my goeie myle gegee nie. n Maat van my ry met n Hilux met Bighorns en vaar goed, veral die myle. Ek het dubbel die myle gery met my km2's en is n omtrent half slyt nou teenoor wat die Bighorns my gegee het. Ek dink n p
Patrol se gewig laat die maxxis harder werk as die km2's. Of dit is wat ek gevind het.
Sal km2's beslis weer opsit. My radio werk goed in my kar
Terloops ek het so bietjie gekyk na tyre pryse en is geskok wat n tyre n mens nou uit die sak gaan jaag. Die pryse het geskiet van toe ek laas bande gekoop het.
Groete
Re: What tires do you have and why?
Posted: 27 May 2013 13:25
by Unkredible
I have 285/75/16 Bridgestone Dueller D673 MT's - I have done approx 70,000 KM on them. Often on really bad dirt roads / mud / gravel / sand / rocky terrain. They have performed brilliantly. Were difficult to balance and have had them balanced from time to time. Haven't bothered rotating them. Have yet to have a puncture.
Grip is very good on wet roads. Noise acceptible for MT's. Got them for a really good price at Alberton Tyre clinic. Will try get more when the time comes, but I heard the price has got silly?
I got MT's because I hate getting stuck and often find myself on Muddy roads in Transkei / Dullstroom / Lesotho / Midlands on Fly Fishing / birding trips. Bigger size works brilliantly on 3.0 Hand Grenade.
Re: What tires do you have and why?
Posted: 28 May 2013 08:27
by Russ Kellermann
BFG MK2 muddies. 285.75.16 So far done about 72 000km and still got about another 30 000km left in them, not one puncture.
Only fault i have found was that a few of them went out-of-round for some odd reason causing balancing issues with the steel rims, but i have sorted that out.
Re: What tires do you have and why?
Posted: 28 May 2013 09:31
by Peter Vee
Noted that you are not a fan of them " toyota bfgs" so not sure if my response is usefull... any way I have tried various tyres over last few years on my working 4x4's... have always come back to BFGs... in long run the value for moeny comes through along with performance.
Currently have 34" BFG M/T KM2 (305x70R17) tyres on my Patrol and am very happy with them, road noise is acceptable for MT's and their performance on technical bits is great.
Regards,
Peter
Re: What tires do you have and why?
Posted: 28 May 2013 09:37
by Grant
Re: What tires do you have and why?
Posted: 28 May 2013 10:04
by ricster
Unkredible, is the Bridgestone Duellers not an "All Terrain" tyre? I had Duellers on my Maiden.... I didn't like then too much, for the 4x4 driving I do. I put a set of Kumho 33" MT's on, and loved them.... but I need to get new tyres soon
