Page 2 of 2
Re: Liaan Lotter van Lichtenburg
Posted: 23 Apr 2013 16:32
by Tinus lotz
welkom!!!!!!!!!!!
Re: Liaan Lotter van Lichtenburg
Posted: 23 Apr 2013 17:56
by Peter Connan
Welkom Liaan
Hoe erg affekteer daai voorste locker jou draaisirkel in 4x4?
Re: Liaan Lotter van Lichtenburg
Posted: 23 Apr 2013 21:28
by Kagiso II
HOOG TYD !!!!!!
maar darem ook HALLO hier en WELKOM [noudat ons weet jy's hier

Re: Liaan Lotter van Lichtenburg
Posted: 28 Apr 2013 07:41
by Liaan
Peter Connan wrote:Welkom Liaan
Hoe erg affekteer daai voorste locker jou draaisirkel in 4x4?
Hi Peter
Dis een van daai autolocker menere(lockright dink ek)
Dit voel nie vir my of hy my baie affekteer nie, wel bietjie lastig as mens H4 op grondpad ry(stuur bietjie swaar)
Hy draai defintief skerper as met net n agterlocker omdat die voorwiele nogsteeds die rigting bepaal(die agteras is genyg om jou reguit te wil stoot die heeltyd)
Hoop dit help
Re: Liaan Lotter van Lichtenburg
Posted: 28 Apr 2013 14:28
by Peter Connan
Dankie Liaan