Page 2 of 4
Re: Best A/T tyre size for 4.8 GRX
Posted: 19 Mar 2013 08:44
by NISMOnator
Dankie Tinus,
Myne is 17 duim weet nie of jy dalk kan hoor hoeveel hulle sal kos nie? Ek sal maar bitjie my navorsing doen en wanneer ek naby is dal ek dalk die offer opneem om jou Patrollie vir a spin te vat.

Re: Best A/T tyre size for 4.8 GRX
Posted: 19 Mar 2013 10:18
by Tinus lotz
Ek vind vir jou uit!!!
Re: Best A/T tyre size for 4.8 GRX
Posted: 19 Mar 2013 11:53
by Stefan
Ek het 285/75R16 Cooper STT muddies op my Patrol, en dis ook my vrou se daaglikse ryding om die kinders by die skool ens te gaan haal. Geen probleme op die paaie in die nat kaapse winters die afgelope 3 jaar nie.
Re: Best A/T tyre size for 4.8 GRX
Posted: 19 Mar 2013 21:52
by Jorrie
Stefan wrote:Ek het 285/75R16 Cooper STT muddies op my Patrol, en dis ook my vrou se daaglikse ryding om die kinders by die skool ens te gaan haal. Geen probleme op die paaie in die nat kaapse winters die afgelope 3 jaar nie.
My situasie is presies soortgelyk (dieselfde bande en 'n 4.5 Petrol Trollie). My bande is egter nog nuut so ek kan nog nie substansieele kommentaar oor die natpad padhouvermoee lewer nie.
Ek ry daagliks met die Corsa

en mammie (die blonde SWAMBO) ry daagliks met die Trollie

, maar dit gaan hierdie naweek verander

:thumbup:HEHEHE!!!
Re: Best A/T tyre size for 4.8 GRX
Posted: 20 Mar 2013 07:34
by David
Tinus lotz wrote:..My muddies plak baie goed op n nat pad....
Ek stem - my KM2's klou soos bollie in 'n wol kombers op die Kaap se nat paaie

Re: Best A/T tyre size for 4.8 GRX
Posted: 20 Mar 2013 17:19
by Tinus lotz
Ok ek het met barend gepraat die Coopers SST is 2700 een en KM2 3230 shoe BF is bietjie swaar!!!!!
Re: Best A/T tyre size for 4.8 GRX
Posted: 20 Mar 2013 20:08
by NISMOnator
Dankie dat jy uitgevind het Tinus.
Hoekom is M/T soveel duurder as A/T?
Het nou nogal besluit op die M/T maar hul is darem baie duur!

Wat is jul opinie op die Federal Couragia A/T? :idea:
Re: Best A/T tyre size for 4.8 GRX
Posted: 20 Mar 2013 20:25
by Herrie
Jorrie jy sal net moet kyk na jou speedo se afstand wat met die 285 bande omtrent 4% minder afstand wys as met die 265 bande.
As jy nou wil seker maak wat jou brandstof verbruik is moet jy 4% van die afstand wat jy gedoen het by tel om die korrekte brandstof verbuik uit te werk.
Re: Best A/T tyre size for 4.8 GRX
Posted: 20 Mar 2013 20:59
by Tinus lotz
Ek het nog nooit van daai bande gehoor nie maar sal vir jou uitvind!!!het daai bande n 3 staal sidewall???
Watse gewig kan hulle dra?? En watse druk kan hulle gepomp word???
Re: Best A/T tyre size for 4.8 GRX
Posted: 20 Mar 2013 21:11
by NISMOnator
Jong Tinus ek weet nie, blykbaar is dit baie sterk. Dit is a band wat deur Bridgestone gedoen word blykbaar. Hier is a link, maar ek sal maar eeder seker moet kyk na die M/T en ek dink die prys van die Cooper STT is seker nie so bad dan nie.
Die Federal Couragia M/T is R3300, maar die A/T is R2400 per band.
http://www.federaltire.com/en/products_ ... tail_sn=25
http://www.federaltire.com/en/products_ ... tail_sn=24
Hoe is die Cooper STT M/T en is hul ook met sterk sidewalls?
