Page 2 of 3
Re: 24 Hr Notice: De Wildt tomorrow 24 Feb
Posted: 25 Feb 2013 10:24
by Jules
Oom Mac jou Toyota lorrie lyk sommer SPIEKERIES

dink ek moet maar vir my ook een koop
Shalom
Re: 24 Hr Notice: De Wildt tomorrow 24 Feb
Posted: 25 Feb 2013 12:30
by LSnyman
waragtig pragtig oom Mac, net vreeslik blink
watse bumper het oom daar op, en ek moet sĂȘ daai tekkies pas hom mooi - my favourite sole daai
Re: 24 Hr Notice: De Wildt tomorrow 24 Feb
Posted: 25 Feb 2013 15:44
by Kagiso II
Sny - dis Nudge'm se "de lux" bumper . Hulle het bikki aan die ontwerp verander .. maar hy is nou op en ek kyk bo-oor die ding mos in elkgeval :[)
Re: 24 Hr Notice: De Wildt tomorrow 24 Feb
Posted: 25 Feb 2013 16:43
by LSnyman
oom Mac ek hou nogal van daai onderlip
ek verbeel my lankal in so een - sal baie minder rattle as my lorrie

maar ai hulle is duur!
Re: 24 Hr Notice: De Wildt tomorrow 24 Feb
Posted: 26 Feb 2013 07:47
by Jules
Oom Mac
Is daardie een van PietPetoors se snorkels?
Shalom
Re: 24 Hr Notice: De Wildt tomorrow 24 Feb
Posted: 26 Feb 2013 10:27
by Kagiso II
JULES-- Ja, dis 'n Pietpetoors snorkel . Die manne wat hom opgesit het berig dat die Safari snorkel [van wie nou weer?] makliker installeer -- maar teen R4000 besparing is daar NIX fout met die een wat ek nou opgesit het nie
And he looks the part too

Re: 24 Hr Notice: De Wildt tomorrow 24 Feb
Posted: 26 Feb 2013 20:34
by Jorrie
Oompie, smaak my die Stig perform goed.
Alex, Witblits flex darem maar mooi.
Re: 24 Hr Notice: De Wildt tomorrow 24 Feb
Posted: 26 Feb 2013 21:59
by Kagiso II
Jorrie wrote:Oompie, smaak my die Stig perform goed.
Alex, Witblits flex darem maar mooi.
MIN Patrolle wat saam met 'Lexi se 'Trol WITBLITS kan kers vashou assit by "flex" kom..
Heijj - Jor, jy moet sien, daai Schalk leer mee rin 'n halwe dag as baie vente in 'n jaar. Vollen jaar kan hy maar bridgestone Fundi gaan doen [en 'Lezi ook hoor...] Die 2 mag maar stange vat.
Re: 24 Hr Notice: De Wildt tomorrow 24 Feb
Posted: 27 Feb 2013 06:44
by Jorrie
Oompie
El sal 'n bietjie oplet as ons almal weer saam speel.