Page 2 of 3

Re: Hi from a hilux

Posted: 05 Feb 2013 10:07
by LSnyman
welkom JJ

geniet dit hierso, en plak sommer maar 'n kiekie van jou wiele hier (vir oulaas want ons weet jy gaan binnekort 'n patrollie koop :rolling: )

terg net, daai hiluxes is darem maar sterke derduiwels wat net aanhou en aanhou :thumbup:

Re: Hi from a hilux

Posted: 06 Feb 2013 17:27
by marakasmalan
Welcome! Infidel!

Always good to have some perspective from "the other side"...

Re: Hi from a hilux

Posted: 06 Feb 2013 20:22
by Stefaansie
Marakas, jy moet "smilies" opsit. Netnou verjaag jy die man. :rolling:

JJ, baie welkom!!

Re: Hi from a hilux

Posted: 07 Feb 2013 13:56
by marakasmalan
:biggrin: :lol: :blonde: :rolling: :thumbup: QQQ

Re: Hi from a hilux

Posted: 07 Feb 2013 16:58
by Jules
Baie welkom

Ek dink ons raak nou te WIT tyd om n paar manne by die BANK te gaan haal sodat ons meer mods kan opsit :blonde:

Shalom

Re: Hi from a hilux

Posted: 07 Feb 2013 21:41
by JJBotes
Stefaansie wrote:Marakas, jy moet "smilies" opsit. Netnou verjaag jy die man. :rolling:

JJ, baie welkom!!
:rolling: :rolling: :thumbup: :thumbup:

Ek sal die naweek `n Pic of 2 kom laai . . . .

Re: Hi from a hilux

Posted: 07 Feb 2013 22:20
by Jorrie
PacMan
Ek weet dit is 'n bietjie ver van Witbank af, maar as jy jou pad kan oopsien, kom sluit by ons aan by Groenkloof op Saterdag. Ek weet sommer jy sal die crowd geniet. :biggrin: :wink:

Re: Hi from a hilux

Posted: 10 Feb 2013 20:51
by Family_Dog
Howzit JJ!


-F_D

Re: Hi from a hilux

Posted: 12 Feb 2013 19:27
by JJBotes
:biggrin:

Re: Hi from a hilux

Posted: 12 Feb 2013 19:31
by JJBotes
Family_Dog wrote:Howzit JJ!


-F_D

Hallo oom . . . . :lol: :wink: