Page 2 of 3

Re: Urgent rear bumper

Posted: 08 Jan 2013 07:48
by XenoBlitz
Dankie vir almal se hulp en raad.

Ek dink aangesien tyd hier van belang is gaan ek maar stuck wees met prefab :(

Ek laat tans my bumper by lynx 4x4 doen. Dit lyk netjies en kos darm nie n arm en been nie.

Hoepnlik kan ek hom redelik vinnig kry.

Re: Urgent rear bumper

Posted: 18 Feb 2013 16:42
by XenoBlitz
Well... what can I say. You can all clearly see that this problem started for me more than a month ago.... I paid deposit and delivered my vehicle to Lynx 4x4 on 15 January, being promised that it would take 6 days to complete.

After WEEKS of waiting and listening to their lies I was promised the vehicle completed and ready today.

Guess what I didn't receive today.. you only have once chance... YES! Correct! No Vehicle!

This is absolutely poor service and I would not recommend anyone using Lynx 4x4 for any alterations. :thumbdown:

Re: Urgent rear bumper

Posted: 18 Feb 2013 17:30
by Tinus lotz
dis nie cool nie!!!!!gaan praat met Ben hy sal jou help !!!!!! :salute: :salute: :salute:

Re: Urgent rear bumper

Posted: 18 Feb 2013 18:27
by Peter Connan
That's not good Wilhelm...

Re: Urgent rear bumper

Posted: 26 Feb 2013 06:19
by XenoBlitz
Ok, here is the good news.
I finally got my vehicle back.

The bad news: They built the bloody bumper right in front of the exhaust, so no I have to move the exhaust because it keeps frying the tail light. The bolts under the bumper weren't even fastened and the worst of all:
"Someone' screwed up my electronics. My entire dashboard is dead, no speedo, rev counter, warning lights... NOTHING!.

Oh and in case anyone is wondering... the "designer" of the bumper did not think it was a good idea to include a "reverse light", so now I have to reverse in the dark.

I have previously mentioned that lynx4x4 delivers poor service... and what I saw last night did not make it any better. STAY AWAY!

Re: Urgent rear bumper

Posted: 26 Feb 2013 06:39
by Jorrie
If I were you I would refuse to pay them and take my car elsewhere for a proper job.
You have my sympathy.

Re: Urgent rear bumper

Posted: 26 Feb 2013 07:22
by Herrie
Ek is baie jammer om dit te hoor!!!

Re: Urgent rear bumper

Posted: 26 Feb 2013 11:08
by Tinus lotz
Sit n brief op wegry en Sa 4x4 sodat die mense weet wat aangaan !!! Ses weke en so swak job nee wat dit maak nie sin nie hello peter werk ook

Re: Urgent rear bumper

Posted: 26 Feb 2013 20:38
by Jorrie
Looi hulle!!!!! :guntoting: :uzi:

Re: Urgent rear bumper

Posted: 26 Feb 2013 21:47
by Tommie
Wilhelm.

Maat wens ek het jou rubriek vroer gevolg. Jong daai Charles van Lynx het met my ook daai ding gedoen. Ek was nog so dom om n efs susspensie ook deur hulle te laat doen. Beloftes, swak werk, dit alles klink bekend en dit is nou maar Lynx. Een ding wat ek moet se van die agterste buffer is dat dit die mooiste en sterkste 1 is wat ek nog gesien het, hulle plaat werk is baie goed. Die spaarwiel draer is ook baie goed ontwerp. Hulle het die voertuig by my huis kom haal, en die nodige herstel werk gedoen. Plaas maar genoeg druk op Charles, moet jy nie agter hulle gatte aan ry nie, laat hulle die voertuig by jou kom haal, en laat hulle maar die brandstof ook ingooi.

Sterkte.