Page 2 of 3
Re: Oil leak - help
Posted: 10 Dec 2012 13:26
by offroadbiker
Ek gaan dit defnitief nie self probeer nie
Hy het nie voor die tyd gelek nie, nie wat ek kon agterkom nie, en eers na ruk gestaan het in garage het ek olie kol gesien, soos gese sal maar dophou en net die naweek gaan ry en dan gewone kamp en dan vir Graham vat in die nuwe jaar.....
Re: Oil leak - help
Posted: 11 Dec 2012 06:58
by Peter Connan
Hello Dirk
The seal is partially under the oil level normally, so can leak out while the car is standing. The leak could be caused by a damaged/tired seal or by a blocked breather, so step1 is to unplug the breather pipe from the top of the diff, and make sure it is open by blowing through it.
Next thing to realize is that if the leak continues, the oil leaking out of the diff will gradually wash the grease out of the birfield joint. Now as long as your hubs remain unlocked and your vehicle remains in 2x4, this will not cause any problems and just topping up the diff oil should be fine.
However, if you use 4x4 with no grease in the birfields, you could have expensive problems...
Re: Oil leak - help
Posted: 11 Dec 2012 07:27
by offroadbiker
So would you not recommend me going to Barakah on Monday????
Re: Oil leak - help
Posted: 11 Dec 2012 19:47
by Peter Connan
Not with an oil leak the size you have described...
Re: Oil leak - help
Posted: 11 Dec 2012 20:21
by Bruin Beer
Dirk,
'n Curve Ball.
Jy se dit is nie gewone olie nie.
Hoe seker is jy dit is nie rem vloeistof nie?
Net 'n "dom vraag".
Bruin Beer
Re: Oil leak - help
Posted: 12 Dec 2012 06:57
by Herrie
Nogal 'n interesante voorstel

Re: Oil leak - help
Posted: 12 Dec 2012 08:00
by offroadbiker
Update
Het gister gou kans gekry en dit wil voorkom of die "olie" lek is soos op die foto's.
Ps - Rem vloeistof is heeltemal vol......
Re: Oil leak - help
Posted: 12 Dec 2012 11:38
by Herrie
Hoe ruik die olie wat lek?
Die reuk van die diff olie, engin olie en die brieke ruik verskillend.
Re: Oil leak - help
Posted: 12 Dec 2012 19:02
by Peter Connan
Dirk, hoe lank se oliekol is daai, en het jy gery (en indien so hoe ver)? Daai lyk nie vir my so erg nie?
Re: Oil leak - help
Posted: 13 Dec 2012 07:32
by offroadbiker
Eerste keer wat ek gery het na Gerotek, en die kol op die grons self is so groot soos 'n bord, het kar gister geskuif om te toets en na twee dae is daar weer 'n olie kol van so tussen 5cm so sal defnitief seels moet vervang en sommer birfields laat diens, ongelukkig lyk dit vir my sal ek eers in die nuwe jaar ge-help kan word, almal wil nou gaan vakansie hou.