Page 2 of 2
Re: Rear Jump Seats
Posted: 11 Dec 2012 20:37
by Traveler
Andries, baie dankie. Dit maak eintlik nogal baie sin.
Re: Rear Jump Seats
Posted: 16 Dec 2012 20:59
by Traveler
Het so 8 ure geneem, maar hulle is in.
Moes ook die brackets in die vloer maak van die knippe wat 'n bakkie se agtersitplek vashou. Kan nie daardie hoepeltjies koop by jou plaaslike handelaar nie.
Re: Rear Jump Seats
Posted: 16 Dec 2012 23:02
by Tinus lotz
Mooi man

Re: Rear Jump Seats
Posted: 17 Dec 2012 18:21
by Traveler
Re: Rear Jump Seats
Posted: 17 Dec 2012 19:19
by Tinus lotz
Plesier altyd nice om nog n forum lid te help en te ontmoet
