Page 2 of 2

Re: Smoking when cold.....

Posted: 04 Dec 2012 07:38
by David
Ek stem saam - hy is maar net baie ryk wanneer die choke aan is - onthou hy is gemaak om te start enige plek in die wêreld -20 tot +50 :blonde:

Re: Smoking when cold.....

Posted: 04 Dec 2012 07:49
by Tinus lotz
Moet ook nie kondensaat met rook verwar nie :mytwocents:

Re: Smoking when cold.....

Posted: 04 Dec 2012 07:53
by NISMOnator
Dankie julle ek leer! :redface: