Page 2 of 4

Re: Nag Rit 3/11/2012

Posted: 01 Nov 2012 11:34
by Tinus lotz
offroadbiker wrote::doh: Nee gaan ongelukkig nie saamry nie, het nog nooit met die Trol gery nie, so gaan eerder nie die eerste keer in die nag probeer nie :redface:

Van hoe laat gaan julle daar bymekaar kom, ek gaan defniteif kom hallo se en my bash plates kom optel.
Ek behoort so 18h30 daar te wees kom ry saam man !!!! Die goed is dieselfde man al die obsticales het bypass ook maar kyk hoe jy voel :thumbup:

Re: Nag Rit 3/11/2012

Posted: 01 Nov 2012 16:47
by Jorrie
Theuhan

Jammer ek gaan nie kan deelneem nie. Familie verpligtinge.

Ek vertrou julle gaan die nagrit baie geniet.

Groete :salute:

Re: Nag Rit 3/11/2012

Posted: 02 Nov 2012 07:39
by Grant
Dirk,

Bring daai GQ saam. Soos Tinus se daar is bypasse en ons sal almal sekker maak almal is veilig.

Cedric, my buddy you better be their. First oppertunity to test my LED spots :blonde: :blonde: :blonde:

Re: Nag Rit 3/11/2012

Posted: 02 Nov 2012 08:14
by Alex Roux
Tomorrow is Swambo's birthday.
So I would really be pushing my luck if I was to go on this one

Re: Nag Rit 3/11/2012

Posted: 02 Nov 2012 08:38
by Tinus lotz
:rolling: Alex doen die romantiese ding en vat haar vir n romantiese braai bo op n berg!!!!moet net niks se van ander ouens wat daar gga wees nie :rolling: :rolling: dis jammer ek sou graag wou ontmoet het maar sal jou sien by gerotek
:thumbup:

Re: Nag Rit 3/11/2012

Posted: 02 Nov 2012 08:49
by ricster
Ok ..... WE ARE COMING WITH !!!!!!!!!!!!!!!!!! :blonde: :blonde: :blonde: QQQ :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Nag Rit 3/11/2012

Posted: 02 Nov 2012 08:52
by Theuhan
I'm taking a Navara, so all the Patrol's should be fine

Re: Nag Rit 3/11/2012

Posted: 02 Nov 2012 09:02
by ricster
Do I need to phone to confirm ????

Re: Nag Rit 3/11/2012

Posted: 02 Nov 2012 10:31
by Tinus lotz
Ccedric I think so ! We got a mail back that said we must bring stoele with
Just give them a call to make sure :thumbup:

Re: Nag Rit 3/11/2012

Posted: 02 Nov 2012 10:36
by Tinus lotz
:rolling:
Theuhan wrote:I'm taking a Navara, so all the Patrol's should be fine
:rolling: nou hoe wil jy he ons moet van jou hou as jy so is???????
:biggrin: :biggrin: :biggrin: