Page 2 of 3
Re: Monty Wheeler (Sledge101)
Posted: 02 Oct 2009 10:27
by sledge101
RS4 is awesome , maar dit gaan my bietjie langer vat om een van hulle te kry...

Re: Monty Wheeler (Sledge101)
Posted: 02 Oct 2009 10:54
by Abri Hoffman
S4 is great maar hy gaan bietjie sukkel in Kaokoland

Re: Monty Wheeler (Sledge101)
Posted: 02 Oct 2009 15:32
by JG Shields
Welkom Monty. Ja, gelukkig nog 'n Pretorianers. Ek's al gewonder waarom die Kapenaars die waarde van Patrols beter as ons hier raaksien.
Dit lyk my asof ons dalk in dieselfde beroepsrigting kan wees. Landbou....analities...kwotasies. Ons sal mekaar nog raakloop.
Re: Monty Wheeler (Sledge101)
Posted: 03 Apr 2011 10:26
by sledge101
Hi Julle!
Ek wonder ook oor die Kapenaars, hulle het seker meer tyd om daaroor te dinK! WWW
Groete
Monty
Re: Monty Wheeler (Sledge101)
Posted: 03 Apr 2011 17:12
by tour de frans
Mens kan sien die lugdruk is minder daar bo

Re: Monty Wheeler (Sledge101)
Posted: 03 Apr 2011 23:17
by Kagiso II
ek bly ok mar net hier inni Gaateng, my harkjie is inn KAAP [Mooi gedaan COBRAS !!!]
Stormers en Wiepie [en sommer Ikeys ook ] ammal
Monty !!! jiss oompie is bly om jou hier raak te loop ook - baie welkom hier tussen ons - en ek is beiindruk met jou Safari -
(Hy is net reg vir Botswana .. ek kannie wag nie)
Re: Monty Wheeler (Sledge101)
Posted: 04 Apr 2011 14:07
by Mrowka
Welcome! I am loving on the pickup!
Re: Monty Wheeler (Sledge101)
Posted: 04 Apr 2011 19:51
by Delbono
Howzit Monty. Ek ken jou mos. Nie eers geweet jy't 'n Patrol nie. Geniet die forum en NICE PATROL.
Ernst
Re: Monty Wheeler (Sledge101)
Posted: 05 Jun 2011 21:47
by Nikolai B
Welkom! das is een mooie pickup!! hier in Spanje nog nooit gezien!
Re: Monty Wheeler (Sledge101)
Posted: 06 Jun 2011 05:30
by Dr Chris
Dag se Monty,
Oulike bakkie en welkom - net jammer ons in KZN is in die minderheid!
Groete, Chris