Page 2 of 3
Re: Patrol Pick-up UAE Style
Posted: 14 Sep 2012 10:30
by Tinus lotz
Ek dink dit is miskien die skyline 30l engine Piet se daar is glo so een in die manual ?
Miskien n import?????
Re: Patrol Pick-up UAE Style
Posted: 14 Sep 2012 12:17
by Izak
Re: Patrol Pick-up UAE Style
Posted: 14 Sep 2012 13:25
by Gerrit Loubser
Re: Patrol Pick-up UAE Style
Posted: 14 Sep 2012 15:15
by Jules
Ek gaan Maandag by bestelling insit
Shalom
Re: Patrol Pick-up UAE Style
Posted: 14 Sep 2012 15:18
by Tinus lotz
Waar voor staan VDC op die deur?
Re: Patrol Pick-up UAE Style
Posted: 14 Sep 2012 15:24
by Jules
Daardie GQ is nie n auto nie, dit is skrikwekkend hoe 2de handse salesman inligting verkeerd opsit, daardie GQ is soos ons almal op die forum n 4.2 Petrol handrat
Shalom
Re: Patrol Pick-up UAE Style
Posted: 14 Sep 2012 15:26
by Jules
VDC = Vok Daai Cruiser
Shalom
Re: Patrol Pick-up UAE Style
Posted: 14 Sep 2012 15:27
by Gerrit Loubser
Haai Jules!
VTC = Valve Timing Control (Variable Valve Timing)
The TB48DE also has NICS (Nissan Induction Control System or variable inlet manifold).
Re: Patrol Pick-up UAE Style
Posted: 14 Sep 2012 15:35
by PierrePille
Hoezit Julias...
Ek sal maar by my 4.2d bly. Met daai ding se brandstof verbruik gn jy hom in anyway nie uit die VAE kan ry nie...
Re: Patrol Pick-up UAE Style
Posted: 14 Sep 2012 15:51
by Jules
Pierre ek is nie Malema nie , daar issie n A in my naam nie

wees gewaarsku
Shalom