Page 2 of 3
Re: Dead as a DODO
Posted: 07 Sep 2012 12:09
by Izak
Die antwoord het gele by die dooie battery. Tinus het gebel en mooi verduidelik, en soos hy gese het daar is 'n dooie sel, of twee selle (of so iets) wat aan mekaar raak binne die battery, dit is waar die reuk vandaan kom. Dit is ook agv die short dat die 2de battery sulke sparks gemaak het.
Tinus het ook veduidelik van goeie en slegte "jumper cambles". Mooi na myne gaan kyk en lyk die goed of hulle dik draad in het en goed gemaak is het ook hulle leemtes. Iewers in die nabye toekoms gaan ek my eie bou.
Ander ding om in gedagte te hou is om nie dadelik die kar te probeer aanskakel as die battery dood was nie, los eers die kabels rukkie op om hulle kans te gee om die battery bietjie te laai, anders plaas jy baie stremming op die batterey.
Baie dankie, Thank you verry Blerry Much vir al die insette.

Re: Dead as a DODO
Posted: 07 Sep 2012 12:30
by Traveler

Baie bly jy het reggekom.
Re: Dead as a DODO
Posted: 07 Sep 2012 12:34
by Peter Connan
Izak hoe oud is daai battery? Dalk is hy nog onder waarborg?
Re: Dead as a DODO
Posted: 07 Sep 2012 12:37
by Izak
Peter
Die battery was ouer as 3 jaar, ek het my Patrol nou amper 3 jaar, en hy het saam met die Patrol gekom.
Re: Dead as a DODO
Posted: 07 Sep 2012 12:48
by Stefaansie
Hi,
Kan ek n vragie vra?
Ek het noggie in die boek gekyk of die ou by die Spares shop gevra nie, maar watter grootte battery sit julle ouens in julle Lorries?
Myne(4.2 Diesel) het n 70Ah een in en is besig om sy holla te sien. My Pa se Merc Viano V6 Diesel het n 100Ah in.
Dankie.
Re: Dead as a DODO
Posted: 07 Sep 2012 18:04
by Aries66
Izak
Ek is bly jy het darem die probleem gekry.
Stefansie (Andre) ek het ook n 4.2 td. En moes ook so drie maande terug battery vervang het ook sommer groot gegaan
En ook die grootste ingesit wat fisies in kon gaan die prys verskil was maar minimaal, as ek reg kan onthou is dit of n 95ah
Of 100ah.
Re: Dead as a DODO
Posted: 10 Sep 2012 10:13
by Stefaansie
Dankie Aries,
Ek het nogal gedink dit sal my volgende stap wees.

Re: Dead as a DODO
Posted: 10 Sep 2012 10:58
by ricster
I have a Varta 70 ah thats been in for about 6 odd months. On the 4.2 we have no electronics, so the there is minimal demand on the battery other than heating those 6 glow plugs and cranking 6 cylinders over at 22:1 compression ratio. I run my 130watt KC's from this battery too, but also have a dual 100ah battery for the fridge, VHF radio, winch, and extra inter cooler fan plus extra power points for the kids to plug in PSP's etc. Even on the coldest days/nights a few weeks back in Lesotho ( with loads of snow ), not once did that 70Ah struggle to crank that motor over. .... BUT.... if space allows.... bigger AH is always better !!!!!! just watch out for space to fit and height of the battery.
Re: Dead as a DODO
Posted: 10 Sep 2012 14:38
by Stefaansie
Whazzup Cedrick,
Yeah, I think something is chowing the battery when I'm not looking, and the alternator might not be doing a proper job. Or the battery has just reached the end of its short life. It's swollen a bit but still charges fully.
I suppose I have to get it to a clever Auto Sparky.
Re: Dead as a DODO
Posted: 10 Sep 2012 14:42
by Grant
I have a 95 amp high cycle Deltec, and it runs very well. Like Cendric, not once in the very cold weather did we struggle. Coolent temp as -1 . More than enought space to fit this size battery in.
Like Cendric says ther is no sub for cubic inchs (amps)
