Page 2 of 6

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 03 Sep 2012 13:01
by Herrie
Paul what cheese are you making??

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 03 Sep 2012 13:43
by savutizn
Hi Herrie

We make Goats and cows milk cheeses under the INDEZI label checkers and PPay stock it where abouts are you

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 03 Sep 2012 14:42
by Herrie
I'm in Kempton Park but we were in Amsterdam in Holland two weeks ago and we bought some sheep cheese that where very nice.

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 03 Sep 2012 20:05
by gifgat
Ons gaan Margate se kantoe, ons harte le in Sodwana se wêreld maar die kidies is blykbaar nog te klein om in die malaria wêreld in te neem,( 4jaar en 2 jaar). As iemand dalk vir my kan se van 4x4 roetes im margate omgewing sal ek dit baie waardeer. Beplan om dalk sanispas te gaan doen as ek nie iets anders kry nie. Weet iemand van die roomer dat sanïpas geteer gaan word. Want dan moet ek die jaar gaan.groete

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 03 Sep 2012 20:09
by Traveler
gifgat wrote:Ons gaan Margate se kantoe, ons harte le in Sodwana se wêreld maar die kidies is blykbaar nog te klein om in die malaria wêreld in te neem,( 4jaar en 2 jaar). As iemand dalk vir my kan se van 4x4 roetes im margate omgewing sal ek dit baie waardeer. Beplan om dalk sanispas te gaan doen as ek nie iets anders kry nie. Weet iemand van die roomer dat sanïpas geteer gaan word. Want dan moet ek die jaar gaan.groete
Nee wat, dit bly 'n rumour al vir jare. Die Lesotho en Suid-Afrikaanse regering kan nie saamstem wie moet die stuk pad tussen die twee grensposte moet teer nie.
En hierdie jaar is die pad van Sanipass Hotel (nie die Chalets by Sanitop nie) af sekerlik die slegste wat ek hom in BAIE jare gesien het.

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 03 Sep 2012 20:20
by gifgat
As ons sanïpas wil doen waar sal die wat al daar was se moet mens slaap die aand wat jy daar bo is, en het iemand dalk vir my n nommer om te bel vir bespreeking.

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 04 Sep 2012 20:40
by Traveler
Kontak Sani Top Chalets. Nou bekend as Sani Mountain Lodge.

http://www.sanimountain.co.za/

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 05 Sep 2012 08:58
by LSnyman
Injisuthi - in the Drakensberg i cannot wait

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 05 Sep 2012 14:46
by Peter Connan
Gifgat, Marakasmalan was onlangs daar, en se die Chinese het nou die kontrak gekry. Hulle werk soms nogal vinnig.

Ons gaan bietjie Dwesa (widekus) toe. Die vrouens gaan vir twee weke net op die strand le en vrot, terwyl ek "explore" :woo: :blonde:

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 05 Sep 2012 17:48
by beast
:clap: I have booked a week at 3 Provences in Volksrust. Ronel has built 2 new stone cabins. Her charge is so low that after spending all my money on my Nissans this year, I am doing a cheap holiday. After this we want to go to Chrissiemeer to see the frogs and they also have a nice 4x4 track. Then to Dullstroom to fish and they also have a 4x4 track and then home. If anybody is staying in Gauteng, maybe we do a day somewhere. Keep well