Page 2 of 2
Re: Ladder for back door
Posted: 06 May 2016 09:25
by Clem
Tinus lotz wrote:Have you tried the spare weel ?????
I climb on the bumper step stand on the spare and step on the roofrack

By far and away the easiest. Also the spare wheel door is supported in a way that the 1/3rd door isn't, precisely because it is designed to cope with the extra weight.
These also work well:
http://www.frontrunneroutfitters.com/en ... -step.html
Ignore the back door barbecue option, unless you like grit in your food.
Re: Ladder for back door
Posted: 06 May 2016 12:39
by Wilkie
Fanus bel vir Graham...hy het n mooi 2nd by hom...

Re: Ladder for back door
Posted: 16 May 2016 16:23
by Nissan KingCab
Fanus, ek hierdie ene wat ek van my 4.5 afgehaal het.
Laat weet my indien jy belangstel.

- Leer.jpg (918.94 KiB) Viewed 3205 times
Re: Ladder for back door
Posted: 16 May 2016 16:56
by SJC
Hoe maklik is dit om op die deur te sit?
Re: Ladder for back door
Posted: 16 May 2016 19:00
by Tinus lotz
Kom moegatle toe dan fit ons hom Danie bly om die draai......

Re: Ladder for back door
Posted: 16 May 2016 19:10
by SJC
ek's net bang as daai leer op is gaan ek nie my kinders van die dak af kan hou nie..

Re: Ladder for back door
Posted: 17 May 2016 06:06
by Michael
Nissan KingCab wrote:Fanus, ek hierdie ene wat ek van my 4.5 afgehaal het.
Laat weet my indien jy belangstel.
Leer.jpg
Ek sal hom vat as hy "up for grabs" is?
Het jou n PM gestuur
Re: Ladder for back door
Posted: 23 May 2016 13:20
by SJC
Michael wrote:Nissan KingCab wrote:Fanus, ek hierdie ene wat ek van my 4.5 afgehaal het.
Laat weet my indien jy belangstel.
Leer.jpg
Ek sal hom vat as hy "up for grabs" is?
Het jou n PM gestuur
Het jy toe die leer gevat?
Re: Ladder for back door
Posted: 23 May 2016 14:27
by Tinus lotz
daai leer uit uit soos koekies in die wees huis.....
Micheal fit hom seker vanaand

Re: Ladder for back door
Posted: 23 May 2016 15:23
by Michael
Ja ek het hom, seker nie vannaand fit nie.....maar baie binne kort