Page 2 of 4

Re: New proud owner: Corne Schutte (cschutte)

Posted: 30 Aug 2012 10:13
by Izak
Baie welkom.. Die kar is net net ingeloop. QQQ

Re: New proud owner: Corne Schutte (cschutte)

Posted: 30 Aug 2012 10:56
by Tunja
Welcome Corne :woo:

Re: New proud owner: Corne Schutte (cschutte)

Posted: 30 Aug 2012 11:05
by Jorrie
Welcome Corne!!!! Enjoy your Patrol - It was surely a good find. :woo:

Re: New proud owner: Corne Schutte (cschutte)

Posted: 30 Aug 2012 11:12
by rvanrooyen
Welkom and geniet die Patrol en website!

Re: New proud owner: Corne Schutte (cschutte)

Posted: 30 Aug 2012 12:50
by cschutte
Dankie almal - dit is lekker om deel te wees van so 'n aktiewe gemeenskap! Ek het nou 'n foto gelaai.

Ek dink die eerste modifikasie, is 'n ekstra brandstoftenk. Maar, ek lees van heelwat probleme met krake en lekke? Wie het 'n goeie aanbeveling, en waar kan ek gaan uitvind hier in die Kaap?

Corne

Re: New proud owner: Corne Schutte (cschutte)

Posted: 30 Aug 2012 13:01
by Jules
Jou lorrie lyk nog spiekeries, maar met al daardie plakkers van plekke besoek dink ek jou afstandmeter het al oorgeslaan, jy het eintlik 1 058 000km op :rolling:


Shalom

Re: New proud owner: Corne Schutte (cschutte)

Posted: 30 Aug 2012 13:02
by Peter Connan
Corne, sover ek weet het Charles Duckit een beskikbaar, en hy is daar in die kaap iewers?

Stuur hom 'n PM, sy forum-naam is Duckit.

Re: New proud owner: Corne Schutte (cschutte)

Posted: 30 Aug 2012 14:39
by Stefaansie
Hi Corne,

Baie welkom, en baie geluk!

Ek sien jyt n Weber Carb op. Ek het een op my klein 1400. Hy maak lekker perre!

Jy sal moet laat weet watter brandstof verbruik jou nuwe trok gee. :biggrin:

André

Re: New proud owner: Corne Schutte (cschutte)

Posted: 30 Aug 2012 19:34
by cschutte
Andre

Ek is nog te bang om uit te werk. Dit gaan sleg wees...

Die Weber wat op is,is nie mooi ingestel nie, en dan is daar boonop 'n freeflow uitlaat op wat te mooi klink. So my regtervoet is tans nie ingestel op besparing nie...

Maar, ek leer om die Patrol reg te ry. Weet nou daar is baie wringkrag, en die Patrol kan meeste vd werk doen onder 2000 rpm. Ry meeste vd kuspad tussen Bettiesbaai en Gordonsbaai in 5e, met af en toe af na 3e vir die skerp draaie.

Mbt Weber se instel - ek het die Patrol so gekoop, so het nie 'n verwysingsraamwerk hoe dit met 'n standaard opstelling vergelyk nie. Enige aanbeveling vir 'n ekspert op Webers? Dalk Dyno Tuning?

Re: New proud owner: Corne Schutte (cschutte)

Posted: 30 Aug 2012 20:03
by cschutte
Peter Connan wrote:Corne, sover ek weet het Charles Duckit een beskikbaar, en hy is daar in die kaap iewers?

Stuur hom 'n PM, sy forum-naam is Duckit.
Peter, dankie, ek het hom PM gestuur.