Re: patrolling the west coast
Posted: 21 Aug 2012 23:24

Welcome Patrollers and Friends! A resource for Nissan Patrol enthusiasts in Africa - LAUNCHED April 2009.
https://www.patrol4x4.co.za/
Hi McNamara. The flowers are pretty good so far. We had a lot of rain so we expect it would be a good year for flowers!McNamara wrote:Welcome Jonathan. What are the flowers like on the West Coast this year?
Baie dankie oomie! Ek is besig om al die ou matte uit die trol te haal en te vervang met rubber. As dit 'n sukses is sal ek 'n paar foto's opsit. As dit nie werk nie sal ek eers my kop in skaamte laat sak en weer probeer!Kagiso II wrote:Baie baie baie heerlik en volkome WELKOM Jonathan .. [nou's dit amptelik - jy IS welkom, selfs die oomie het jou verwelkom![]()
![]()
Laat waai met dinge wat jy met ons wil deel -- kiekies is 'n VEREISTE [anners raas ik...]
Dankie Peet. Ek het Klein Tafelberg in my Wrangler gedoen. Ek moet se ek was teleurgestel. Al die elektroniese dinge het als net moeilik gemaak. Die ESP het nie afgeskakel wanneer dit moes nie en in daai dik sand het dit maar moelik gegaan. So nou kan ek nie wag om die Patrol teen daai bult op te steek en sien hoe dit gaan nie!PeetO wrote:Baie welkom Jonathan![]()
Het ook die Weskus met my X Trail gedoen. Dit was by die einste Klein Tafelberg wat ek besef het dit is 'n helse stretch vir 'n X Trail en dat ek vir my 'n Patrol gaan koop. X Trail is uitstkend vir daaglikse gebruik tussen Pretoria en Johannesburg maar kan nie wag om op 'n naweek die "pad" te vat met die Patrol.
Geniet jou pragtige omgewing met jou Patrol.
Peet