Page 2 of 3
Re: The "Zoeloes" are going PATROLING on saturday
Posted: 30 Jul 2012 13:34
by Bruin Beer
Jules,
Wat is die Pecs solenoid waarna jy verwys?
As ek op die forum kyk lyk dit na 'n replacement vacuum valve.
Is dit so?
Wat se voordele hou dit in?
Baie dankie.
Bruin Beer
(Riaan)
Re: The "Zoeloes" are going PATROLING on saturday
Posted: 30 Jul 2012 13:44
by Gerrit Loubser
Riaan, dit is solenoïed-beheerde vakuumkleppe wat op die Patrol gebruik word om die agterste ewenaarslot te beheer. Die standaarditem op die Patrol kan vervang word met 'n MAC-klep (verskaf deur PECS) indien dit moeilikheid gee. Die MAC-klep is 'n ordentlike industriëlegraadproduk, definitief beter as die oorspronklike Hitachi-klep. Die mees noemenswaardige voordeel is dat die MAC-klep goedkoper is as wat Nissan-handelaars vir die oorspronklike vra. Kyk bietjie hier:
http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=45&t=690&p=6165&
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... 33&p=20306&
Re: The "Zoeloes" are going PATROLING on saturday
Posted: 30 Jul 2012 13:49
by Jules
Thanks Gerrit ek was nou oppad om n boontjie teller verduideliking te gee
Shalom
Re: The "Zoeloes" are going PATROLING on saturday
Posted: 30 Jul 2012 14:05
by Tinus lotz
mooi man en waar is daai GQ met die nuwe tekkies?????
Re: The "Zoeloes" are going PATROLING on saturday
Posted: 30 Jul 2012 14:17
by Jules
Tinus die kamera man word mos nooit afgeneem nie totdat jy die kamera op selftimer sit en hoop alles kom in

- Met hulp van Thys, die GQ bly horisontaal deur cross axle
- DSC02791.JPG (70.93 KiB) Viewed 1321 times
Thanks manne sal bietjie later nog n paar pics wys , waar Gerrit teen n 49+ grade afdraand die Patrol deur sy paces sit.

- Dit is banja skuins 49+ grade
- DSC02813.JPG (50.08 KiB) Viewed 1321 times
Shalom
Re: The "Zoeloes" are going PATROLING on saturday
Posted: 30 Jul 2012 14:31
by Peter Connan
49 grade! Genugtig!
Jules, how was that measured? I recently saw a discussion to wit that the newer GPS's can measure angles pretty accurately, and the angles are usually proven a lot shallower than people thought. For example Gert se Klip at Moegatle which is often touted as being 46 degrees, is actually only about 39 degrees at the steepest point. I do not think the surface in that photo would give enough traction for a controlled descent at 49 degrees?
Re: The "Zoeloes" are going PATROLING on saturday
Posted: 30 Jul 2012 14:57
by Jules
Peter our GQ mos have the degree thingy above the mirror, when I went down I saw that it was measuring 49 degrees so I got scared and reversed back , but Gerrit mos have no scared hair on his head so he went down with one heck of a speed but very well controlled .

- Controlled decent by fearless Gerrit
- DSC02818.JPG (47.56 KiB) Viewed 1317 times
Shalom
Re: The "Zoeloes" are going PATROLING on saturday
Posted: 30 Jul 2012 15:08
by Kagiso II
as daar anner spoere is -- dan ry ek en Boezman hom ook .. maar meeste keer maak ons di eeerste spore

[ou wind ()]
Re: The "Zoeloes" are going PATROLING on saturday
Posted: 30 Jul 2012 15:13
by Peter Connan
Jules, dan was dit regtig steil! My metertjie was nog nooit verby 30grade nie.
Dan weer, as dit regtig steil raak, kyk ek net na die pad...
Re: The "Zoeloes" are going PATROLING on saturday
Posted: 30 Jul 2012 15:25
by Jules
Peter ek kon nie die pad sien nie en ook nie voel onder die voorwiele nie toe besluit ek voor die voorwiele die grond raak beter ek vinnig in reverse kom, het gevoel soos een van daardie Donald Duck movies wat jy afgaan maar jy gaan eintlik terug , net voor die voorwiele toe terra firma geslaan het het die reverse difflock ingeskop en my n goeie 15sekondes staties gehou. Toe beweeg ek terug na oorspronklike posisie van vertrek af
Klink haas onmoontlik
en dit is
shalom