Page 2 of 2
Re: dvd radio gps ect
Posted: 01 Jul 2012 09:21
by David
Lyk ook of die duurder model 'n 6 disk CD changer het maar ek sien nie op die prentjie waar sy USB socket is nie

Re: dvd radio gps ect
Posted: 01 Jul 2012 21:54
by J@coBez
Ek het 'n radio by stopshop gekoop dit lyk en werk goed. Ek het nie die GPS sagteware by gevat nie want ek het n GPS. Ekweet egter dat die die sagteware goed werk aangesien ek n paar vriende het wat dit het en tevrede daarmee is. Reverse kamera werk goed en kan ook op die Patrol radio gebruik word om 'n waentjie te monitor. Die radio kan gebruik word saam met stuurwiel controles.
Net a paar goed om na op te let:
Die harnas is nie 100% die selfde nie, so kry iemand om die radio te instaleer. (voorstel in Pretoria -
http://www.boomedalive.co.za/wmenu.php)
Die aflewering is nie gratis nie, dit kos tussen R350 en R750, afhangend waarvandaan die radio kom. Ek het R350 betaal en van my vriende met ander voertuie het tot R750 betaal by DHL.
Die GPS sagteware is a addisonele R1000 (nie Garmin sagteware).