Page 2 of 4
Re: Elands 4x4
Posted: 20 May 2012 07:47
by Alex Roux
Ek kyk nog na die Nissan aktitwiteits kalendar vir 2012.
Ek sal baie graag verkies dat ons nie met iets op die Nissan kalender bots nie.
Kobus, miskein kan jy 'n datum voorstel?
Ek vermoed ons het 'n langnaweek nodig.
Re: Elands 4x4
Posted: 20 May 2012 18:07
by Herrie
Miskien moet ons dit beplan vir volgende jaar.
Re: Elands 4x4
Posted: 22 Jan 2013 16:18
by Tommie
Maats.
Herrie het gese volgende jaar moet ons die Elands rivier doen. En dit is nou volgende jaar! Alex reel nou vir ons so trip asb man!
Re: Elands 4x4
Posted: 22 Jan 2013 17:12
by Alex Roux
Wie ekke?
Okay
Ek sal met twee base praat
Baas1: swambou, i.v.m. vakansie beplannings
Baas2: Grant en Nissan committee i.v.m. die ander aktiwiteite reeds op die 2013 kalender.
As far as I know, more than one excursion that overlaps in time can be arranged provided the interest in the event is sufficient.
Ricster, strictly speaking this is your portfolio right?
Alex
Re: Elands 4x4
Posted: 22 Jan 2013 17:31
by Stefaansie
Hi guys,
Just to understand a thing or two.
This river trip, is it about off-roading(4x4'ing) or is it testing your recovery skills and gear?
As ek so na van die fotos kyk

Re: Elands 4x4
Posted: 22 Jan 2013 21:34
by Kagiso II
Looks to me like the ideal trail for the PATRL / CRUISER Challenge ...
Grant? Wat sĂȘ jy?
Re: Elands 4x4
Posted: 23 Jan 2013 07:50
by ricster
Alex.... yip ... I will get this going....
The committee is meeting tonight to, amongst other things, finalize the 2013 Calendar. What I can say is that it looks like a great year of events !!
Re: Elands 4x4
Posted: 23 Jan 2013 16:53
by Kagiso II
ricster wrote:Alex.... yip ... I will get this going....
The committee is meeting tonight to, amongst other things, finalize the 2013 Calendar. What I can say is that it looks like a great year of events !!
Vanaand?? Waar?? Ek weet'ie hiervan nie ?
Re: Elands 4x4
Posted: 04 Apr 2016 08:55
by SJC
Het julle toe hierdie roete(s) al gaan ry?
Re: Elands 4x4
Posted: 04 Apr 2016 09:59
by Alex Roux
Fanus
Nee ons het nog nie gegaan nie.
Mens het tenminste 3 dae daar nodig. Daar is drie trails wat al drie van mekaar verskil.
Wil jy dit dalk reel?
Tyd geleentheid is 'n probleem:
16 Junie langnaweek is bespreek vir die NORC 10 jaar herdenking.
9 Augustus langnaweek is bespreek vir die rivertrip.
24 September val op 'n Saterdag, so nie seker of ons langnaweek gaan he nie.
Anders het ons 1-10 Oktboer skool vakansie.
En voor jy jou oe kan uitvee is die jaar om!