Page 2 of 3

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Posted: 19 May 2012 21:41
by Hannes P
Thx for your moral support and remarks guys.

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Posted: 20 May 2012 11:07
by Carel
Hannes, as jy dalk besluit dat jy weer wil verkoop laat weet my asb. Julle ander manne moenie vir Hannes gelukwens dat hy besluit het om sy Patrol te hou nie, ek het nou my oog en hart op 'n Patrol gehad, 'n witte met lae kilo's, maar die is nou nie meer beskikbaar nie.

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Posted: 20 May 2012 14:14
by Tinus lotz
Carel
Kyk op auto trader gomboom ect daar is baie in mense se hande wat nie die patrollies wardeer nie maar laat weet maar dan help ons soek !!!! :salute:

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Posted: 20 May 2012 18:00
by Herrie
Byt vas Carel, jy sal gou een kan kry! Die kilo's is nie die probleem nie :oldtimer:

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Posted: 21 May 2012 08:12
by Carel
Dankie, ek so bietjie gaan loer op gomboom ottotrader ens. en daar is 'n paar wat goed lyk, sal so deur die week bel en uitvind.

Net 'n vraag wat seker al voorheen gevra is. Petrol of Diesel?

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Posted: 21 May 2012 08:32
by Peter Connan
Carel, net jy kan daai vraag antwoord, want net jy weet wat jy met die voertuig wil doen.

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Posted: 21 May 2012 10:24
by Tinus lotz
carel
die 30l td loop goed ek het saam met grobbies op die forum wat agarob by oom mac gekoop het gery en was nogal redelik impess met die patrollie ,as die motor reg is vir sa kondiesies sal jy nie spyt wees nie op die highway cruise hy lekke teen 120km en brandstof verbuik is naby 10km per liter
die 4.2 en 4.2td is ook weer in hulle eie klas wat betroubaarheid ens betref maar die 4.2 is net bietjie pap vir my .
die 4.5 petrol is n yster en minder komplex as die 4.8 maar daar is bitter min moeilikheid met die 4.8
as jy eers bietjie iets gesleep het of in die sand duine gespeel het sal jy verstaan wat ek bedoel :woo:
soos dawid al van op n ander trend gese het nog niemand wat n 4.8 ry het gese dat hy eerder n 4.5 wou he nie :rolling:
die 4.2 4.5 en 4.8 petrols is maar almal dors maar al die trollies het genoeg krag vir ofroad werk soos piet se die keuse is joune >>>>>>> :think:

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Posted: 21 May 2012 11:49
by Carel
Dankie Tinus.
Ek weet van dors voertuie, want my Safari gee my op die oomblik so tussen 4.5 - 5.5 kilos op 'n liter dit is op die ooppad en dorpry. Ek het hom nog nie regtig getoets met 4x4 alleen nie en dit pla my nie regtig nie. As ek dus dieselfde kry met meer krag en rygerief is dit al klaar 'n bonus. SWAMBO doen fotografie en met die Safari is dit lekker om hoog te kan sit en afneem (as met 'n kar), veral in die Kgalagadi en dan ook ander parke. Die voertuig sal op sulke uitstappies gebruik word en dan doen ek ook so nou en dan off-road trips.

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Posted: 21 May 2012 12:09
by Tinus lotz
Wat ek eintlik wou se is dat die petrol patrols ma dieselfe brandstof. Gebruik dit maak net n verskil waarvoor jy hom wil gebuik ek sal maar n petrol head bly :rolling:

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Posted: 21 May 2012 13:20
by Carel
Hannes, jammer dat ek jou thread hier hijack.
Tinus, ja ek het maar oorspronklik ook gedink om te soek vir die petrol Patrol.