LA Sport Skou 5-6 Mei
-
- Senior Member
- Posts: 327
- Joined: 01 Apr 2012 14:44
- Full Name: Jacques Strauss
- Nickname: NISMOnator
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: VALHALLA
- Has thanked: 19 times
- Been thanked: 3 times
Re: LA Sport Skou 5-6 Mei
Tinus, Nissan SA weet nie eers wat a Patrol is en wat dit capable van is nie! Daar is een groot rede hoekom die Patrol nie so groot is hier nie, bemarking. Nissan en bemarking werk nie saam nie. Vandag het al die fabrikate daar omtrent a voertuig wat mense om die track vat maar Nissan het nie een nie. Baie teleurgesteld in hulle passie! Die sales daar het lyk my ook nie veel kennis van hulle eie produkte nie! My 2 sente!
God follows me where I tread.....
2007 Nissan Patrol 4.8 GRX = GRIZZLY!!!
2007 Nissan Patrol 4.8 GRX = GRIZZLY!!!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests