Page 2 of 2

Re: Roof Rack

Posted: 02 May 2012 00:51
by Alex Roux
Hi Jacques

Ek weet jy het reeds besluit op 'n half grootte dakrak, maar
Jy weet jy kan ook die dakrak laat aanpas dat die binnekant voor kan oop skarnier.
My dakrak dek die hele dak maar gaan nog dit laat aanpas om die sondak nog te kan gebruik.
Dit gee my meer opsies met pak. As mens kamp met 'n gesin van 5 dan is dit andersins baie moeilik om weg te kom sonder 'n sleepwa...
Ook vind ek ons gebruik die sondak bitter selde. Die son vind altyd iemand binne die kar om direk op te skyn...

Re: Roof Rack

Posted: 02 May 2012 09:26
by beast
:oldtimer: Bel Ben , hy is in Roodepoort en hy maak gou vir jou een wat jou nie miljoene gaan kos nie. Die rak kan dan gemaak word soos jy hom wil he. Sy nr is 0836794998. :blonde: