Page 2 of 9

Re: Patrol Rear Door Extension Bracket

Posted: 15 Apr 2012 02:07
by Kagiso II
ek weet nie so mooi van bracket nie .. [klink hukka Ingils] maar ek het ons eerste Terrano so agterdeur sa gly-armpie gemaak dat hy kan afknip, as ek die deur wou WYD oop he, het ek net waar die twee plaatjies oormekaarkom, so geveranner dat ek die "circlip' [hjelll, dit klink ook Ingils] net die 'circlip; uitrek, dan is die deur vry om wyd oop te swaai [kan lastig wees as die kar nie gelyk staan nie - en ook as daar windjies waai - maar dan maak jy sommer 'n Boereplan [ek het el aankeer sommer 'n HiTec tekkie ingerduk om die wetter op sy plek te hou na hy 2 - 3 keer my geklap het as die wind opkom. - Maar dis darem ook mos nounie elke keer dat jy deur WYD hoef oop te he nie..
So - van bracket weet ik nie - maar van uithaak wel :mytwocents: :oldtimer: :oldtimer:

Re: Patrol Rear Door Extension Bracket

Posted: 15 Apr 2012 22:27
by Grootseun
Have shown my lasercutting guy the pic , he says piece of cake will make some measurents on my troll and lets see if we can build one

Re: Patrol Rear Door Extension Bracket

Posted: 15 Apr 2012 23:50
by Kagiso II
vra daai laser snipper ou of hy kans sien vir 'n stel REWOLWER SHACKLES ??

Re: Patrol Rear Door Extension Bracket

Posted: 16 Apr 2012 07:45
by Grootseun
Hy het al vir my in verlede revolver shackels gebou oompie , watter voertuig soek jy voor , sal moet reel dat ons kan meet ?

Re: Patrol Rear Door Extension Bracket

Posted: 16 Apr 2012 11:13
by Kagiso II
Ek self is O K .. ek het mos stel op Boezman -- dis die HardBody eienaars op die Nissan Forum wat soek

en as die "ruil' [Camry vir Sani] nou deurkom, sal ek vir die Sani 'n stel benodig :biggrin:

Re: Patrol Rear Door Extension Bracket

Posted: 16 Apr 2012 12:10
by cevanren
That would be great
I think it is the same measurements just the piece attached to the
van seems to be a bit longer.

Re: Patrol Rear Door Extension Bracket

Posted: 16 Apr 2012 14:03
by Grootseun
Will get him to cut me one and test fit on my trol if it fits ill get him to cut and bend a few they cant be very expensive honsetly

Re: Patrol Rear Door Extension Bracket

Posted: 16 Apr 2012 15:02
by cevanren
Thanks a lot

Re: Patrol Rear Door Extension Bracket

Posted: 16 Apr 2012 16:34
by Grant
Driko,


GQ's do not need the bracket. It was from the GU's that the door did not open as far.

Re: Patrol Rear Door Extension Bracket

Posted: 16 Apr 2012 17:40
by Grootseun
Thanx Grant , can remember you talking about the bracket but wasnt sure what , anyway brackets for GUs are being made soon hope to have first ones this weekend