Page 2 of 4
Re: New Nissan Badges
Posted: 16 Sep 2012 21:50
by Jorrie
Zantus wrote:Jorrie, tel sommer 'n stel vir my ook op.....ek het 'n "INSANE" sticker, maar dit is nie dieselfde grootte as die Patrol se badges, so so hier is presies wat ek gesoek het.
Ek skuld Driko nou R250, so Jorrie, jy moet maar besluit of jy hom namens my gaan betaal en ek jou dan volgende week die kontant terug gee, of anders kan ek die geld aan Driko oor betaal....wat ook al die maklikste is vir julle ouens?
Zantus
Ek sal vir Driko betaal en dan kan ons dit volgende week in PE square.
Groete

Re: New Nissan Badges
Posted: 16 Sep 2012 22:16
by Jorrie
Jules wrote:Plak dit op die dealerships se Spares Departemente as aanduiding van hul onderdeel pryse
Shalom
Jules
Ek stem, veral na R19000 vir 'n altenator!!

Re: New Nissan Badges
Posted: 16 Sep 2012 22:32
by Grootseun
Is reg Jorrie , sien jou dinsdag
Re: New Nissan Badges
Posted: 16 Sep 2012 22:49
by Jorrie
Grootseun wrote:Is reg Jorrie , sien jou dinsdag
Dankie Driko. Sal jou bel sodra ek weet hoe my program Dinsdag lyk.
Re: New Nissan Badges
Posted: 17 Sep 2012 12:04
by Kagiso II
Re: New Nissan Badges
Posted: 17 Sep 2012 13:03
by Grant
Re: New Nissan Badges
Posted: 17 Sep 2012 13:49
by Kagiso II
Re: New Nissan Badges
Posted: 18 Sep 2012 11:52
by Izak
Hello Dirco
Ek soek ook stel. Sal eers volgende week kan kom oplaai, maar hou stel uit asb.
Groete
Re: New Nissan Badges
Posted: 18 Sep 2012 18:50
by beast

Ek dink dit is baie snaaks, julle is kreatief. Driko hou vir my een stel, weet nie wanneer ek jou sien nie maar wil he. Groete. Nico
Re: New Nissan Badges
Posted: 19 Sep 2012 05:24
by Jorrie
Driko het vir my 'n paar stelle van die nuwe vleklose staal INSANE logos en die linker agterdeur brakects gegee om namens hom te versprei. Enige iemand in die Pretoria-Noord, Port Alfred of Port Elizabeth omgewing wat belangstel kan vir my 'n lui gee. nulagt37agtvyf7negeses0. Ek is van 21 to 24 Sep in Port Alfred en van 24 to 28 Sep in Port Elizabeth.
